Cannot be unseen. Goeie fok!

In Fokken Zef Videos deur Watkykertjie bydrae

Beste Grif,

Somtyds sien 'n mens iets op die interwebs wat nooit weer ge-ontsien kan word nie; daardie dinge wat jou as kind onstel en later 'n moerse impak op jou lewe het.
Ek het steeds slapelose nagte as gevolg van 'n (latest) Prisonbreak episode wat 'n pel van my deur die US intranet vir my gestuur het.; dit draai terloops toe uit 'n home movie te wees van een vrou wat MOERSE baie van haar Alsatian gehou het (dankie Clinton).

Iedergeval, ek is oortuig daarvan dat ek dommer is nadat ek hierdie video gekyk het as wat ek was oomblikke voor ek die link oopgemaak het. Aangesien ek vas glo aan 'deel met jou vriende' wou ek dit vir julle ook stuur.

Groete,

Etienne.

Watkykertjie bydraeCannot be unseen. Goeie fok!