Bizarre Bedonderde Donderdae – KFC

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Ons wissel so elke tweede week af met ou TV ads wat ons uitgegrawe het op VHS so tussenin die ander bizarre kak. Hier is 'n KFC ad van die 90's. Jy was daai tyd tien teen een te arm om hierdie meal te bekostig. Of dit was like, jou hele week se sakgeld…

Hierdie post is 72 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,602,104 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – KFC