Willim Welsyn-Slakke op Hoë Hakke

In Kief musiek deur griffin13 Eiertjies

Lekker fokken old school rock 'n rol met orrels en alles. Gee Willim Welsyn se Slakke op Hoë Hakke 'n luister. Jy kan hom verniet download ook. Sien dit as 'n Friday the 13th persentjie van Watkykjy af…

 

willim welsyn friek yt

Deel met jou tjommies!

    griffinWillim Welsyn-Slakke op Hoë Hakke

    Comments

    1. Alibaba

      Jissie, hy moet net nie weer sulke kak videos maak nie. Jissie.

    2. Ou de doos

      Hmmmm……bietjie verbeeldingloos, maar hulle ken darem 3 chords (tel hulle !) en so af en toe kom hulle actually by die 2de en die 3de chord ook uit, maar dis baie briefly, dan is hulle weer terug by chord nommer 1 waar hulle gemaklik voel.

    3. Saag66

      Nou maar Ou de doos, as jy dit beter kan doen, record vir ons 'n nommertjie en stuur dit vir Griff dat ons hom kan hoor. Ek like nogal die song. Net so by the way, party van my favorite songs het net 3 chords en dis in simplisiteit waar die genius sit.

    4. Alfa

      Oudedoos like duidelik ook nie AC/DC nie, alles is drie chords, ha hah! En by the way die Willem se song het meer as drie chords, aan die einde kom daar 'n ander chord by, dus is dit 4 chords.

    5. diktril

      vuilgeboostejaggerbommaltrapmushroomtrip, speel hom hard!

    6. Dikderm

      Die ou is my meisie se neef … Hy kom ali pad van Ladysmith af… Ek laik sy musiek vokol…. Nice ou… Ma sy musiek is kak…

    7. Gideon

      Dikderm is kwaai want willem het sy niggie genaai, ha ha ha!

    Gooi Comment