Wen Jack Parow se nuwe CD, “Eksie Ou”

In Kompetisie deur griffin2 Eiertjies

Jy kan ‘n copy van Jack Parow se nuwe album, “Eksie Ou” wen hier op Watkykjy. Jy het kans tot Vrydag wanneer ons duik om in te skryf waarna die Watkykertjies ‘n wenner sal kies wat ons Maandag sal announce.

Dis heel maklik. Al wat jy hoef te doen is om “die fokken ou” te wees, soos in “Eksie fokken ou!” en ‘n mean pose to gooi of jou tjommie af te neem in ‘n mean pose en vir ons die foto te stuur.

Moenie ‘n poes wees nie. pose, poes.

As julle te skaam is en niemand skryf in nie, sal ons die CD sommer vir iemand om Twitter weggee.

Hier is ‘n voorbeeld:

jack parow met poesgroot skoene

(stuur julle entries na griffin@watkykjy.co.za)

Deel met jou tjommies!

    griffinWen Jack Parow se nuwe CD, “Eksie Ou”

    Comments

    1. Arno aka Dude

      Dude, ek het 3 foto's gedrop, 2 pose en een met twee girls!

    Gooi Comment