Watkykjy se nuus round-up. Week 2.

In Wat is nuus? deur griffin7 Eiertjies

Familie kom op krokodil af in sitkamer

'n Familie in Darwin het hulleself bekak toe hulle op 'n 1.7m lange krokodil in hulle sitkamer afgekom het. Omdat hulle nie Crocodile Dundee se Vagaceratops_NTnommer gehad het nie en omdat Steve Irwin nie meer die aarde bewandel nie het hulle rangers gebel wat die outjie kom verwyder het. Die krokodille kan blykbaar tot 7 meter lank word. Weet jy wat word ook 7 meter lank? 'n Fokken scary Vagaceratops. 

Rrrrrrt! – News24

Wimpy smous braille burgers

Wimpy wou die wêreld laat weet het dat hulle menus in Braille beskikbaar is en het 'n video gemaak waarin hulle sesame seeds gevat het en rangskik het as Braille op hulle burger buns om op die burgers te verduidelik wat 'n paar blinde mense sou geniet. Die idee was om mense te laat weet almal welkom was by Wimpy. Nice idee, né? Hoewel dit 'n oorspronlike idee was, het hulle probably McDonald's se coat tails gery, want sien, McDonalds het 'n ruk terug 'n blinde vrou in Pretoria getune dat sy nie haar gidshond in die take-away kon invat nie. Die staff was blykbaar te fokken onnosel om uit te maak dat blinde mense actually honde nodig het om vir hulle te sien. Nice one, McDonalds, en nicer one, Wimpy… – Channel24

Sri Lanka fok uit in hulle eerste ODI teen Proteas

Sri Lanka het afgekak teen die Proteas in hulle eerste ODI in Paarl. Hulle is vir 'n nederige 43 uitgehaal en verwoesting is mainly deur Lopsy en Morne (Praying Mantis) Morkel gesaai. Hulle het 'n beter fight opgesit in Oos Londen maar kon steeds nie die mas opkom nie.

Hier is die 10 meeste tos ODI scores sover in recent krieket geskiedenis. Daar was nog net twee kakker lande as Sri Lanka – Zimbabwe en Kanada:

35 – Zimbabwe vs. Sri Lanka, Harare, 2004 tos
36 – Canada vs. Sri Lanka, Paarl, 2003
38 – Zimbabwe vs. Sri Lanka, Colombo, 2001
43 – Sri Lanka vs. South Africa, Paarl, 2012
43 – Pakistan vs. West Indies, Cape Town, 1993
44 – Zimbabwe vs. Bangladesh, Chittagong, 2009
45 – Canada vs. England, Manchester, 1979
45 – Namibia vs. Australia, Potchefstroom, 2003
54 – India vs. Sri Lanka, Sharjah, 2000
54 – West Indies vs. South Africa, Cape Town, 2004

PS: Dinsdag jol die Proteas teen Sri Lanka in Bloemfontein vir hulle derde ODI en ons het besluit om 'n copy van ons Tos boek randomly weg te gee op Twitter vir mense wat ons volg. Dis hoe dit werk: vir elke boundary wat Albie Morkel slaan, of vir elke paaltjie wat hy vat gee ons 'n boek weg. Maklik.

Die Modimolle Monster is gevang

Johan Kotzé, die stuk kak wat die polisie vir so paar dae ontduik het nadat hy sy eks-vrou op ondenkbare maniere vermink het en haar 19-jarige seun doodgeskiet het is uiteindelik deur die polisie gevang. Die onnosele doos het in sy Fortuner gebly, skaars 2km buitekant die die dorp waar al die dade gepleeg is en is deur 'n vrou gesien wat haar kind vir 'n drive gevat het om hom aan die slaap te kry. Obvisouly, soos ons almal, was die dorp se mense verlig dat die kont gevang is en emosies het gewissel van: "Hy moet fokken brand in die hel" tot "hy moet vrot in die tronk" en "hulle moet hom aan sy piel ophang in 'n boom". Die laaste een klink vir ons nogal bilik. Images van jeukerige ballas en vishoeke vir vingers kom ook by ons op… – News24 en IOL

Dronkgat swem weg vir die polisie

'n Dronkie in San Diego is deur die polisie afgetrek. Vir donkbestuur, natuurlik. Die bra het besluit dat die cops hom noddefok gaan arresteer nie en het in die see ingehardloop en begin swem. Probably vinniger as Ryk Neethling, want die cops het lifeguards ingespan om die ou te kry en was onsuksesvol. Helikopters kon ook nie help na dagbreek nie.

Die volgende dag het die ou se familie die cops gebel en die ou het homself oorgegee. Jy sal nie hierdie kak in die Kaap kan afpull nie. Jou piel sal afvries van die koue water as die haaie jou nie eerste kry nie. – IOL

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy se nuus round-up. Week 2.

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Hak hak, Sri Lanka is kak…maar vr ons te veel jubel: raai watter span het die heel laagste hiper-hondkak-mees-tos telling ooit in toetskrieket? En dit nogal teen die Rooinekke…fok.

    2. LordXerxses

      Ek is not moer bly hulle het daardie nylstroom poes gevang. ek hoop hulle het hom faktap gebliksem. ek ken van die spoorsnyers en hulle is groot manne wat nie kak vat nie.
      Anyway op n ligte stoot, daai donner wat in die see in geswem het is klassik. jisses as lifegaurds homnie eers kon vang nie…

    3. JagsJannie

      Prof, ek gaan nie eers raai nie. Uiters fokken versigtig vir 'n gemoedsbekakking!

    4. Prof. Bokdrol

      JagsJannie, gelukkig het ek so bietjie verkeerd onthou – toe jy my nou laat wonder het ek weer gaan oplees – dis toe darem NZ met die hondkakste score van all out vir 26. Kyk wel wie vul 4 van die 6 laagste tellings…

    5. LordXerxses

      klink my julle speel al rol bal soos die aussie wat die bal gaan staat en rol vir die kolwer. 1981 great. net fokken great.

    6. Prof. Bokdrol

      Rolbal. Super geskik vir mense wat nie CTRL-fokken-C en CTRL-fokken-V kan regkry na 30 jaar se oefening nie. Fok…

    Gooi Comment