Spoofie, die movie

In Fokken Zef Videos deur griffin2 Eiertjies

So paar Watkykertjies het ywerig verder begin werk aan hulle movie. Ons het hom al so jaar of wat terug ge-feature maar die ouens het vir ons so bietjie nuus gestuur…


Awe dude, SPOOFIE! DIE WILDE WESTE …
Die vollengte Fliek is uiteindelik klaar en die DVD gaan landswyd in Rental/Retail Stores beskikbaar wees vanaf Maart!

Ons het ‘n nuwe TEASER TRAILER en WEBSITE gelaunch, en die full official TRAILER launch ons seker volgende week:)

Hoop julle like dit… die Teaser is net so voorsmakie, die vol TRAILER het baie nuwe Footage, grappe en ander kak!

Baie dankie dat julle Spoofie! support van die begin af man, ons waardeur dit moerse baie, ons is huge fans van WATKYKJY!

Laat dit juig!

Thanx bra,
Remano

Deel met jou tjommies!

    griffinSpoofie, die movie

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Kry met eerste oogopslag trane innie oee.  Yster pappa, pure yster.  Fok alle movies van Shakespeare tot Godfather en Jaws.  Spoofie is die shit!!  DDD

    Gooi Comment