Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin11 Eiertjies

Oudergewoonte en sonder rede gee ons weer vir julle skêre met skietgoed. Dis immers Sondag…

sondag sker met sietgoed3

sondag sker met skietgoed3b

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSondag. Skêre met skietgoed.

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Keer my of ek besmeer my maar die goose is warmer as n Formule 1 piston op crystal meth!  DDD

  2. Bosjakkals

    Iamdn moet daai cherries in foto een darem bietjie kos gee. As een van hulle 'n skoot aftrek soos ek nou het breek daai gun elke been in hulle bolyf.

  3. JagsJannie

    Basta, kyk weer pappie! Dit is ADSL in haar "camo" doekie op tweede foto. Eish!

  4. Lo

    Daai mcgafter voor op die een skêr se gun is geen flippen bojonet nie. Dit, my bra, is 'n wit snormossel autopoleerder. Dieselle goose het as jy hom so vinnig check 6 vingers en 'n halwe duim.

    Ja oraait, ek het lank gekyk

  5. Baas Koos

    Fok ouens is julle heeltemal blind as dit by n kaalgat kom,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,Kyk die skietyster het nie eers n patroonband in nie, dis n fokken foon draad, She wants to phone a friend

Gooi Comment