Ram Jam Vol. VI – Highway to Hell

Ram Jam Vol. VI – Highway to Hell
Vrydag 27 Januarie
20:00 – laaat
Sgt Pepper, 194 Langstraat

"No stop signs, speed limit. Nobody's gonna slow me down."

Ram Jam, in samewerking met Jack Daniel's, tref Langstraat in Kaapstad volgende Vrydag met 'n moerse spoed vir 'n heelnag paartie met net die fokken beste rock en fokken roll noord van die hel. Dis tyd om jou bootse af te stof, daai leerbaadjie op te zip, jou kop te skud en jou sexy gat te kom swaai (as jy 'n chick is). Dis tyd om te rock pappie.

Behalwe die lekker fokken sondige rock en roll tracks wat DJs Chopper Charlie, Iron Leyden en die Red Hot Lili Pepper die hele aand deur die vents gaan pomp tot dit by jou sweetgaatjies uitloop, is daar dié keer ook BEFOKTE pryse en give-aways en kak. Die Best Dressed Legend kry 'n Rock Start Starter Pack met:
- 'n Bottel Jack
- Jack Daniel's skippie en cap
- Altwee Steel Panther albums op CD
- 'n R200 voucher by Sgt Pepper in Langstraat
- 'n R1 000 tattoo voucher by Leigh Soulink van Fine Lines Tattoo Studio

En as jy ure insit op die dansvloer en 'n mean air guitar gooi of net fokken hot lyk (weereens as jy 'n chick is), kan die DJs jou surprise met 'n lekker rock CD bederfie.

Kiefpiele!

ram jam

Hier is 'n lekker rock 'n roll tune om julle pype solank ge-olie te kry. Vat hom vas!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

6 Comments

  1. Evert
    Posted January 20, 2012 at 2:32 pm | Permalink

    Lemmy and Dave Grohl in 1 video. Dis die 1ste keer wat ek dit uitcheck.

  2. Posted January 20, 2012 at 6:07 pm | Permalink

    Daar is dan fokol om te sensor in daai video nie.  Is die wereld nou al so fatap?

  3. # 1 Pisscat
    Posted January 20, 2012 at 6:26 pm | Permalink

    Befok befok ensofokkenvoorts !!!  J
     
    is maar daai oom het 'n paar poes lelek moesies op sy gevreet !   Maar nou hoekom kry ons ou stjoepid jakarandastad nie sulke befokte gigs nie????????

  4. Dirk Diggler Diktros
    Posted January 21, 2012 at 10:26 am | Permalink

    my eerste comment het dit nie gemaak nie.  Kom ons gaan maar net met "onoorspronklik."  DDD

  5. Prof. Bokdrol
    Posted January 21, 2012 at 2:27 pm | Permalink

    Tsk tsk tsk, DDD…ek dog net d(r)onkies stamp hulle koppe tweekeer? Terloops, hoe het jou braai by VK toe afgeloop – bietjie oor die nuutste Oosrand-modes gesels?

  6. Dirk Diggler Diktros
    Posted January 21, 2012 at 3:17 pm | Permalink

    Ek was wel goed gesuip toe ek die wysheid kwytgeraak het.  In vino veritas.  VK se braai was oorspronklik en insiggewend, ek sal blink kwinkslae gooi soos die tyd loop, met permissie gese.  DDD

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">