fokken-zef-videos

Pomp ‘aai Duitse turbo rave jonguh!

In Fokken Zef Videos deur Christo Brandbruggies20 Eiertjies

Ek ontmoet moer baie Duitsers in my job, en ek het besef jy kry blykbaar net twee soorte mense in daai land. Die droë ou siele (meestal met kak sif tande) met geen sin vir humor/persoonlikheid nie, en die maller as 'n Capey op 'n papsak en tik binge-mal (ook met kak sif tande). Daar is definitief 'n moerse cultural difference tussen ons en die Europeers. Een ding is verseker, hulle smaak van RAVE pappie.

Wel bygesê, die jirreweet wat Duitsers of enige ander nasie in beskawing sal skiem van die kak wat ons kweek hier op eie bodem. En met bodem bedoel ek die bodem van die galpens van die satan homself.

Daar spuit die kots so dubbelboog uit my neus uit. Jammer ek weet ons het twee dae na daai song uitgekom het 'n pact gemaak om nooit nooit NOOIT weer daai song te speel of eers te mention dat ons al gehoor het daarvan nie. Fokken sorry julle. As jy daai giftige rave tune bo wil download kan jy die link volg.

Nou kan jy hom lekker hard pomp as jy deur Pretoria se strate ry en jou larny hou met jou nuwe Amarok. Julle binnelanders laaik mos van shine vang, geniet hom, jy gaan die laaste jaar voor die wêreld eindig jou doos suur werk om daai bakkie af te betaal.En wat is die hele storie met die "007" op elke GP en FS nommerplaat? Dink jy die tsotsi wat jou gaan hi-jack sodra jy terug is in Gauteng gaan skiem jy's 'n highly trained killing machine en jou uitlos? Hy gaan nie, en dis poes kommen. By the way, dankie aan al julle Valies en Vrystaters vir julle kuiertjie hier by die see, dit was kwaai lekker, maar dankie dat julle ook nou gefokof het. En as julle volgende jaar weer afkom, bring julle eie ice-makers, lang broodrolletjies, charcoal en Stuyvie Blou, want fok julle as ek weer so moet sukkel volgende Desember.

Groete uit Mosselbaai. En pasop vir die tsotsies (p.s. daar's een agter jou by die skuifdeur, moenie nou kyk nie! Panic button. Play dead!)

Deel met jou tjommies!

    Christo BrandbruggiesPomp ‘aai Duitse turbo rave jonguh!

    Comments

    1. Anthony

      Duitsers are  German, those guys are Dutch therefore from Nederland,  the Netherlands or Holland. Don't call a Duitser a Nederlander, they get insulted.

    2. JagsJannie

      Goeie fok! Moet ou Duitsers wees want die hier by ons is fokken mooi! Jy sal jou tril rowe naai die belowe ek jou

    3. PK

      C raak upset as hy nie kan ys kry nie……i p v op die klippe vat hom neat.

    4. Dawid

      Ja dit is nederlanders(karakters uit n onlangse nederlanse komedie), hulle dialek is baie naby duits want hulle woon  naby die nederlanse duitse grens.
      PS: Holland is net n streek binne Nederland

    5. psycho_child

      Daai wille goed kom nie van duitsland af nie, hulle kom van Randfontein af, dus hoe die mense lyk en praat die kant van die wereld. Ek dink juis hulle moet iewers in my skoon family in pas….

    6. Author
      Christo Brandbruggies

      O fok sorry as dit Nederlands is, het op die video se naam gecheck dis "German", Kaaskoppe is ewe boknaai-mal so ek raak maklik confused met die twee.

    7. bulperd

      Hulle moet van Clitoria (Snor city) af kom . Ek sweer ek het daai wa al in die moot gesien

    8. marius

      Liewe goeie fok!!!! Thys die Kotsveld klong. dis nie my musiek wat my soveel pla nie, dis die mense wat actually betaal vir daai kak wat my pla.

    9. fré

      The clip is in German as it’s the theme song of the German version of the Dutch film Turbo.
      Quite extraordinarily the Dutch actors dubbed this movie themselves.

      They’re in Dutch amd Belgian cinemas right now with their sequel called Nitro.

      And got a bunch of kakfunny videos on comedy central.

      So the guys are Dutch, the movie’s Dutch, Griffin just happened to post the German version.

    10. Karel Katskiet

      Draks is sleg vir jou mmmkay.

      Nou weet ek hoekom dinge soos Thys die Bosveld klong en langarm en sokkie dans bokbal treffers so groot is hier.
       
      Ons het daai Dutchies se DNA in ons…
       
       

    11. Tokkie

      Ek like hoe die hele kaapse kus-ekonomie afhanklik van toeriste is, en dan het hulle altyd boonop 'n kak houding daaroor. Ons hou die land aan die gang, gun ons gautengers ook maar twee wekies se fokkol by die see doen, julle doen dit tog die hele jaar.

    12. Pappa Smurf

      @Tokkie. Dankie, dat iemand dit sê! Ek is ook al moeg vir die kusbewoners se houding. Maak altyd of alles by die see so wonderlik en veilig is maar kla dan heeltyd oor die ekonomie so sleg is en hulle so min geld maak. Se eerder dankie vir die cash wat die vaalies kom flash en hou op jaloers wees omdat daar so min ordentlike betalende werk aan daardie kant van die berg is. 

    13. # 1 Pisscat

      Fok man, as jy nie van my ou pel Thys hou nie, is jy fokken dof eksê !!!!!!!!!  Thys RULES !!!

    14. JagsJannie

      Tokkie, moenie poeslik wees nie. Asse-fokken-blief! Waar sou jou brandstof en motors  vandaan kom sodat julle kan werk van 09h00 to 15h00 elke dag? Mosselbaai is fokken cool my ou en per toeval werk ons konte by die kus ons gat af sodat julle binnelanders kan skep die heel jaar

    15. Ou de doos

      Jisses, ek haat die fokken GP's wat dink hulle is die enigste common konte met bietjie geld…

    16. Pretoriasekaaskop

      ehhhh… ek bly nou hier in kaaskoppie land en al wat ek kan se is: verrekte KUT mongool ouwe! 

    17. Willem Wikkelspies

      Daai Turbo song sal dit nooit maak tot op elerines se playlist op saterdag oggende nie. Miskien ou Thys se song. Hulle like mos daai wind surfing sakkie sakkie kak om mense te lok. Dan kan die ou op die mic ook mos wise cracks maak. Dink daai turbo song is even te skurf vir die verre oos rand…vetkoek paleis se valley..

    18. Dirk Diggler Diktros

      Piele insetsel Christo thanks.  Dit lees lekker en het goeie ritme en is lekker neuronitrogliserien !!  Die video's is ook cool en bewys jou punt.  Vergewis my om te se dat Thys wel Die Antwoord se naam totti maak.  DDD

    Gooi Comment