Elke paar maande bring Blink Stefanus 'n nuwe range shirts uit op Zefshop. Die cool ding is dat die ranges uitgebring word in limited hoeveelhede, so jy lyk nie soos elke tweede Ed Hardy poes nie. Jy is 'n unieke sneeuflokkie. Mos.
In die nuwe range is daar agt nuwe designs en daar is slegs 30 shirts beskikbaar in elke design in verskillende sizes. As jy nie zak het nie, kan jy vir Blink Stefanus op Twitter volg. Hy run eenkeer per week een of ander fokken weird kompetisie waar hy stuff weggee.
Andersins kan jy hierdie outjies aanskaf op Zefshop












7 Comments
Die end is naai, awesome, wens ek het twitter gehad, maar ek is bang ek raak addicted soos met al die ander goed
I'm loving the last one!
Ek hou van die een met die uitgesterfde voel spesie. en veral hoe daai fokken helmet gaan hulp, siende daar geen valskerm is nie.
FOk jou BLikSTEFAANS < Reply om my mail , oor shipment KAAPSTAD TOE !
Moderators moenie n FOK , weier om tepoust nie !!!
1 en 3 is bedoos kief
Is daai een met die groot voël op vir meisies? Want ek gil vir dit!
Jy bestel dit op Zefshop.com. Daar is geen ander manier nie. Online, pappie. Jy kan gewone EFT deur die online shop ook doen. Ons staan nie op hoeke en ruil ou microwaves vir klere nie.