Musica vat vir Jurie Els laag. Fokken laag.

In Snotstories deur Christo Brandbruggies27 Eiertjies

Jy dink miskien JY het 'n harde week gehad, maar ag maaan moenie moan nie, beesblaas. Jy kon dit baie kakker gehad het. Ek is seker as Oom Jurie en bra Robby toevallig hand-omie-blaas verby hierdie scene gestap het by Musica oppad Foshini's toe vir nog 'n polonek-truitjie, hy baie meer huilerig kan voel as jy.

Nie 10 skille nie, nee, VYF RAND. Vir 'n hele album. Hiermee kon die staff by Musica netsowel 'n sign opgesit het wat tune: "Dear Customer, we Jurie Elsare stuck with these atrocious fuckin CD's that's been taking up valuable space for years and where we could rather have gooi-ed more Jack Parow albums. Please take this shit off our hands. Fuck it, you could have taken it for pasella, but I'm gonna pocket that R5 so I can buy some skyf for the weekend."

Kom ons consider net gou wat mens met 'n R5 kan doen.

* 'n 340ml blikkie Coke koop, maar net by die dodgy keffie in die onderdorp waar jy gerob gaan word of'n brandsiek hond jou dalk kan byt.
* Jy kan halfies gaan op 'n Junior Mc D's burger saam met 'n tjommie, of 'n boemie met OBS breff.
* Jy kan die Son koop, en een loose draw, dalk 2, as jy Yes, Sahawi of daai ander sif kak rook.
* Nie eers 'n fokken Bar One tjoklit koop nie.

Ek dink die toppunt van hierdie insult deur Musica is die volgende:

'n Verbatim CD met 'n houer prys more or less so R9, so wat hulle tune is: "Jurie, jy het songs geskryf, backtracks  gekry, gesing, dit record, glamour shots laat neem, en dit op 'n CD gesit. En na al daai effort het jy 'n leë CD se value nou GEDROP met R4.

Well done!"

Deel met jou tjommies!

    Christo BrandbruggiesMusica vat vir Jurie Els laag. Fokken laag.

    Comments

    1. Shaun

      For an extra R5 you can pay him to stay away from your kid.

    2. Wouter die Kabouter

      Bargain! Ek gaan sommer nou my Krismisbokse koop!

    3. Kwylbek

      Enige iemand wat wil "vat-vat" aan die cd vir 'n ou 5 Randjie ?

    4. Author
      Christo Brandbruggies

      Liewe Oom Jurie,
      Bloodhound Gang se ou cd, "One Fierce Beer Coaster" verkoop deesdae nog vir R96.95 op kalahari.com.  Die cd is meer as 10 jaar gelede vrygestel, bevat titels soos "Kiss Me Where It Smells Funny", "Lift Your Head Up High ( And Blow Your Brains Out) en " I Wish I Was Queer So I Could Get Chicks", en is steeds R92 meer werd as Oom se cd. Daar is 'n les om  te leer hieruit Oom.. Sterkte met die loopbaan verder.
      Groete
      Christo

    5. Stok mannetjie

      Beteken dit dat mens vir Hestrie ook kan huur vir R5?

    6. Prof. Bokdrol

      En as jy vir Jurie buk gee hy jou sommer 10 CD's verniet…

    7. Willem Wikkelspies

      Koop so paar van hulle vir coasters. Hulle is nog cheaper as daai bulls coasters in die biltong shops. 

    8. Jason Germeshuys

      My vok! Ek soek al lank vir goekoop leë cd kassies vir my dvd "collection". Thanks Musica!

    9. # 1 Pisscat

      Fok, donners duur as jy my fokken vra….  Jurrie, jys in jou Moerie !

    10. WilleWortel

      Jurie sou net die volgende kon se:  "Hoe se mens dankie"

    11. Vlaknaai

      Wat is die kleinste spiertjie in Robbie klay se hol ? Oom jurie se tollie … 

    12. jakes

      Dis hartseer as 'n poepol nie wil glo hy is 'n poepol nie. Ek glo die mense in NZ het dit ook al vir hom gese. 

    13. Dirk Diggler Diktros

      Christo, jy slaan die prostaat op die kop my blaar.  Vernuftig.  DDD

    14. Allan Boesak 28

      Ek hoop Jurie se Prostaat swel en blom ! Fokkin Cont !

    15. Arno AKA Dude

      As dit nie vir fokken noot vir noot was nie, sou die kont n stil dood gesterf het, ek onthou toe hy maar net n peofter deelnemmer was en 4 jaar later begin hy sing daar en naai die kinders deur die ore, snaaks dat hy met iemand trou wat oor die paal spring maar nooit aan die paal wil hang nie.

    16. LunaNunca

      Ek wonner. Die take van die "goth-eek". Hulle kan dit nie net weg gee nie, dit is nog op die stock register. So dis try hulle dit pawn vir 5 keer die boek waarde. Mens kan mos niks 'onder waardeur' minder as R 1. Die damn bietse try mens nog ruk vir 'n profit. Hoe not kewl is dit. As for oom Jurie. Dit kom daarvan. Jy kan maak wat jy wil, ons almal weet beter. Net oor die publiek jou gelike het, lank terug, maak jou nie 'n god nie hoor.  Jou CD's verkoop nie, een van die dae kry ons hulle nog verniet ook.

    17. Dirk Diggler Diktros

      Presies wat Jurie na smag.  Iemand om hom laaaaaaag te vat.  Daar waar die groooot branders breek.   DDD

    18. Daan droldruk

      Daai ou fokken Jurie Els is die domste kont nog ooit sy naam so kak gemaak het en nog steeds dink mense smaak hom. WTF? Nog 'n fokken waste of a white skin en 'n suurstofdief

    19. Kiwi Aannaaisel

      Arme drol. Ons soek ook nie hier in Auckland nie. Nie eens sy CD's nie. Hy moet maar gaan rakke pak by Pak'nSave. Maar netnou vat hulle aan vir te hoog vat! O my fok tog.

    20. bulperd

      In Jurie se defence Hy het die parra war die hoogste spring

    21. rosie

      Ek sal die cd 's in my vyebook hang.  Dit sal 'n goeie afskrikmiddel vir die voels wees. Jurie laat my dink aan die kinderbybelduiwel van ouds

    22. Andre

      Ek het myself nou geskeur toe ek hierdie besigheid op n Google search opspoor. Kyk, ek was mos nie bewus van hierdie skewe neigings sowat 25 jaar gelede nie en kontak toe mos die knaap om te verneem of hy my met my eerste CD sou help. Hy het mos daardie jare naam met Patricia Lewis se opname gemaak. Wel, ek het gedink dat ek ook n bietjie luck sou he, maar hy het my eerder mooi vertel om sy nommer te verloor. My stem en aksent was dalk n bietjie te manlik. Ek weet nie. Maar nouja. Ek het toe sy nommer verloor en jare later vind ek die ou in Standerton waar hy CDs by die Junxion Sentrum probeer verkoop. Ek stap toe verby en groet hom. Hy stel hom toe voor en begin dadelik oor die Robbie storie praat. Ek het natuurlik my gat daaraan afgeveeg, maar ek het my daaraan verlekker dat ek in Pick n Pay se deur kon sing terwyl hy voor n bottelstoor op die sypadjie moes sit en CDs verkoop. Hehehehe MOOI MAN !!! Ek was nog nooit mal oor die ou se sang nie. Die oorbeklemtoning van woorde byvoorbeelD om n T op die einde van n woorD uit te spreeK piepie my effens af. Dan die buiging van n nooT wat soos n straalvliegtuig se enjin opstart. Amper soos wanneer n mens die BOING geluid van n lae noot na n hoe noot sou maak. Ooooo neee. Dit maak my oordromme bloei. Ek het die ou na Brooklax Els vernoem weens hy enige song na akkies kan laat klink. Ek probeer regtig hard om hom te like, maar ek sukkel al 30 jaar lank om dit reg te kry. Dit is al wat ek wil seg. Ek moes my bek kom rek toe ek op hierdie blad afkom. Hahahaha. Nou kan ek my dag met n smile begin. Dalk moet ek n song skrywe. : HOE SE N MENS VERGEWE MY NA SOVEEL JAAAARE …. 🙂

    Gooi Comment