Die MK Awards vind 23 Maart plaas by die Staatsteater in Pretoria en hier is die nominees in die 11 categories:
Beste Video
Jack Parow – Tussen Stasies
Locnville – Stars Above You
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman– Modus Operandi
Spoek Mathambo – Control
Winterstasie – Los My
Beste Nuweling
Bittereinder – Ware Verhaal
Shadowclub – Guns n Money
Moses Metro Man – Huigelaar
The Greame Watkins Project – Music Affair
Mr Cat & The Jackal – The Devil Always Wants To Dance
Beste Groep
Van Coke Kartel – Ondier Kom
Shadowclub – Good Morning Killer
Zebra & Giraffe – Undo These Lies
Die Heuwels Fantasties – Buitenste Ruim
Bittereinder ft. Tim Beumers – Slechte Mensen
aKING – Catch Alight
Beste Internasionale
Mumford & Sons – Little Lion Man
Adele – Rolling In The Deep
LMFAO – Party Rock Anthem
Maroon 5 – Moves Like Jagger
Foo Fighters – Walk
Beste SFX/Animasie
aKING – Catch Alight
Goldfish – We Come Together
Mr. Cat & The Jackal – Bad Man Comin
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman– Modus Operandi
Van Coke Kartel – Ondier Kom
Beste Rock
Knave – Hollow Chamber
Van Coke Kartel – Vir Almal
Taxi Violence – Head Or Tails
Shadowclub – Guns n Money
Dead Alphabet – Eat You Alive
Beste Indie
Ashtray Electric ft. Gazelle – Release
Yesterday’s Pupil – Too Tired To Disco
Dance You’re On Fire – Boxes Of Tigers
The LA Els – Soulkiller
Wrestlerish – Bodies Of Water
Beste Hipster
Fulka – Dancing In Our Darkest Days
Holiday Murray – Jirrey
Fire Through The Window – Lonely Hearts
Jack Parow – Byelville
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
Beste Dans
PH Fat – The Big Five
Gazelle ft. Teba – Chic Afrique
Goodluck – Hop On Hop Off
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
Jax Panik – Get Up
Beste Radio Hit
Kovsie FM – aKING / Catch Alight
Puk FM – Moses Metro Man / Huigelaar
Jacaranda FM – Elvis Blue / Lighthouse
MFM – Jax Panik / Dinosaur
Tuks FM – KONGOS / I’m Only Joking
Beste Live Act
Kykers het die geleentheid om enige kunstenaar of groep te nomineer vir die Beste Live Act-kategorie. Om te stem, ‘Like’ MK op Facebook op www.facebook.com/mktv.co.za en kliek op die ‘Live’ opsie. Kykers wat op Facebook of Mxit stem in die ‘Live’-kategorie staan ‘n kans om ‘n Hyundai i20 te wen!
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
- Anne Hirsch by die Free Comic Book Day
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Prof. Bokdrol on Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- dona on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- #1 Pisscatt on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Tantstienie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-




5 Comments
Die Winterstasie video is cool maar dit leen heelwat van Pretender (Foo Fighters). Daai stoep op tussen stasies is fokkin mooi, suiker potjie en alles.
MMMmmmjjjaaa wat….hier en daar iets wat vaagweg "musiek" genoem kan word, maar meestal eerder "maak-my-siek"…gee my 1220 bo 2012 enige tyd.
Beste video goes to : SPOEK MATHAMBO – CONTROL
JIssam waar kan ek kaartjies kry vir hierdie???
waar kan ek kaartjies vir die kry ditsim!