Lonely Island – Turtleneck & Chain

In Fokken Main Videos deur griffin2 Eiertjies

Ek het hierdie outjie vir krismis gekry en dis fokken snaaks. Hier is so paar van die videos wat feature op die bonus DVD. Jy het heel moontlik meeste van dit al gesien, maar warrefok, kyk dit sommer weer om 'n halfuur by die werk te kill.

Dit kom van Lonley Island se Turtleneck & Chain af. Basically het van die ouens by Saturday Night live begin music videos maak en dis faktap van coolgeit… Hulle collaborate met mense wat jy normaalweg sou haat, soos Rihana, Justin Timberlake, Akon en Michael Bolton.

Deel met jou tjommies!

    griffinLonely Island – Turtleneck & Chain

    Comments

    1. Crusty

      Good stuff.Die Michael bolton een is for sure die beste.

    2. JirreJuri

      moenie van hierdie fokken bad boy vergeet nie!! Lonley Island – we'll kill youhttp://youtu.be/6qFrY4VcbMU

    Gooi Comment