Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin12 Eiertjies

Checkers fail. Wat van Ripe and Ready?

Adolph

zefspotter avos

Ek weet ek is so bietjie laat met die naweek se Zef spotters, maar ek het die pragtige yster-perd gevind… En ek weet julle almal sal so stukie yster tussen julle bene wil he!!! Randfontein strikes again!!! ZEF TO DEATH BITCHES!!!

Barend

zef ysterperd

Ons was laas week bietjie Hartenbos ATKV toe, en ek scheme ek weet nou hoekom hulle so gewild is… Hierdie klink mos na ‘n lekker gratis kopkou advertensie of hoe?! “Ek sluk, Jy geniet!” Yes please!

Martin

sluk en geniet

 Voelkos wat ek by n Coles (Pick n Pay) in Aastralia ge-spot het. Te-snaaks.

IMG_0030[1]

Die maat en sy Holden (Izuzu as jy my vra) is vokken zef. Ek dink hy het geimmegreer van Brakpan

Barry

IMG_0100[1]

IMG_0101[1]

Hi Griffin

Ek het n picture ge-attach wat ek scheme jy dalk mag like. Dis n UNO wat op pad terug van Kroondal langs die pad ge-ontplof het. Cool.

Monique

P.S. Ek het amper in my broek gekak…

uno ontplof
 

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    1. Vlaknaai

      Vrou , gee vir die voel tril !!!
      Ag my fok , ek het al weer vergeet om tril te koop ! 
      Ja , jy sal mos allerhande kak koop maar nie die Trill onthou nie !! 
      Bwhahaha

    2. # 1 Pisscat

      Nou nie eintlik baie fokken interesant nie. . . .  

    3. RumPram

      "Die maat en sy Holden (Izuzu as jy my vra) is vokken zef. Ek dink hy het geimmegreer van Brakpan"
      Waarskylik van Australia. DILLIGAF – 'n Song van Kevin Bloody Wilson en dit staan vir Do I Look Like I Give A Fuck. Gaan soek hom op YouTube. Australia se antwoord vir ZEF.

    4. DILLIGAF

      Vir die van julle wat nog nie weet nie … daardie ou wat sy zef bal-haak op sy Isuzu het, het 'n teken lanks dit wat se "DILLIGAF" … 'n woord wat van die soortgelyke hillbrow straat kapper van die 80's was – maar net hier in Oz – die einste Kevin "Bloody" Wilson. Ja Kevin, is die koning wat lietjies soos "Living next door to Abbo's" end "Santa Claus where's me fucking bike?" bekend gemaak het.
       'DILLIGAF" is 'n woord wat hy opgemakk het wat amper soos die Suid Afrikaanse "NAFI" van die dae van Angola uitgekom het … maar net hier in Oz. Dit beteken:
      DO I LOOK LIKE I GIVE A FUCK.
      So, volgende keer wanner jou baas vir jou 'n kak vraag vra of een daardie uitdrukking op sy gesig het wat smeek vir 'n PK … kan jy altyd vir hom se "DILLIGAF my maat – jy toets my weer" …

    5. RumPram

      Daai Holden bakkie dra 'n sticker wat sê "DILLIGAF". Dit staan vir "Do I Look Like I Give a Fuck" Dis 'n song van Kevin Bloody Wilson. Gaan soek hom op YouTube. Australia se antwoord vir ZEF.

    6. HillBilly

      Check die nommerplaat. Enigeen wat langer as drie dae in Perth is sal weet dat Rockingham enige tyd die koek sal vat by Brakpan en Randfontein. Ek gaan einde Februarie af Boyup Brook toe vir n Truck en Ute Muster en sal julle dan wys wat Zef hier is. 

    7. Prof. Bokdrol

      HillBilly, met bietjie vernuftige speurwerk kan ek vanuit Pitooria na Perth berig jy praat in alle waarskynlikheid nie kak nie – checkityt: Rockingham Dilligaf het so 'n cheap stuk kak gekoop dat die barcode labeltjie nog spierwit skoon is van nuutgeit, maar die fitting is klaar in sy poes in geroes – zef, bra, fokken zef!

    8. Prof. Bokdrol

      Terloops, het nog 'n goeie 'Strayleehanism gehoor by 'n kliënt wat hierheen gefok het, met 'n Saffer girl getrou het en nou in JouAnusBurg bly: daai swaggering grootbek kont by die werk se volgende Krismis/verjaardagpresent van die res van die kollegas by die orifice (met erkenning aan Mel Gibson) is 'n bottel vyekonfyt, overgezet zynde in Brits: FIGJAM -Fuck, I'm Good, Just Ask Me…

    9. jakes

      Ek skiem my goose is 'n voel, want sy like ook trill kwaai.

    10. Petrus Ponkiediel

      DILLIGAF- Hier is 'n challenge…..ons moet 'n Afr. weergawe ontwikkel. My bydrae :  EVK –  EK VOEL FOKKOL.

    Gooi Comment