Vier vinnige grappe voor jy fokof…

Krimpie klagtes
Drie krimpies sit op die stoep by Huis Herfsblaar. Oom Fanie tune: "Manne, ek het 'n probleem. Ek is nou 70 en ek sukkel om te pis. Elke oggend staan ek 7 uur op en probeer alles om te pis en niks help nie. Hulle gee vir my even medisyne maar fokol help"
Oom Frik gee ook 'n diep sug: "Kyk, ek is nou net skuins oor die 80 en ek weet waarvan jy praat, ou Faans. Ek staan ook net na 7 op en ek sukkel ook om te pis, maar dis vir my effens erger, want ek sukkel om te kak ook en nie eers groen tee wil my maag laat loop nie."
Oom Louis steek sy pyp op en tuur in die verte in: "Ek is net onder neeeeentig, ou vriende. Klokslag elke oggend om seeeewe, dan laat loop ek met die pielietjie en ek vang ook sommer 'n gesonde ou kak. Die probleem is, ek word eers hier by neeege wakker."

'n Briefie aan Jesus
'n Poskantoorwerker kom af op 'n koevert sonder 'n stamp en 'n moerse kak handskrif. Die brief is aan Jesus ge-addresseer. Hy besluit om die brief oop te maak en te kyk wat aangaan. Hy kom agter dat dit van 'n ou tannie af is wat aangaan oor hoe swaar sy kry omdat iemand haar van R100 beroof het en dat sy die volgende maand gaan honger ly as daar nie een of ander tipe van divine intervention gaan plaasvind nie.

Die werker voel half jammer vir die ou tannie en samel geld in by drie ander werkers wat saam met hom elkeen R20 donate. Hulle pos die geld sommer in 'n koevert na die tannie se return adres toe.

Twee weke later herken die werker weer die tannie se handskrif. Weer aan Jesus ge-addresseer sonder 'n stamp. Weer maak hy dit oop en lees:

"Dankie Jesus, dat jy my geld wat gesteel is vir my vervang het. Ek sou sweerlik nie hierdie maand oorleef het nie. P.S. Daar was R20 short gewees. Dit was seker daai konte by die Poskantoor"

Lekker broodjies
Jan loop by 'n pub in en sien 'n sign wat tune:
Cheese sandwich – R10.50
Chicken sandwich – R15.50
Hand jobs – R60
Hy check sy beursie vir zak en loop na die bar toe waar 'n moerse hot blonde chick met groot kanne agter die counter werk.
"Kan ek jou help, meneer?" vra sy wupls.
"Ek het gewonder," fluister Jan, "is jy die een wat die hand jobs gee?"
Sy tilt haar kop en gooi haar hare effens eenkant toe en giggel "Yup, dit sal ek wees!"
Tune Jan haar "Wel, gaan was jou hande, ek soek 'n fokken chicken sandwich!"

Genie maak 'n plan
'n Man stap rond op 'n strand in Kaapstad en kom op 'n ou lamp af. Soos met enige lamp wat mens optel op 'n strand in Kaapstad, pop daar 'n genie uit:
"Ok, jy het my lamp opgetel. Blah-blah-blah. Dis die vierde fokken keer hierdie week. Whoop-die-fokken-doo! Ek raak gatvol vir hierdie kak. Jy kry een wens in plaas van drie. Wat sal dit wees, ou grote? Make it snappy!"
Die man dink so bietjie na en kom toe op met sy wens: "Ek wou nog altyd Hawaii toe gaan, maar ek is fokken bang om te vlieg. Ek kan ook nie eers in 'n roeiboot sit vir langer as 5 minute voor ek seesiek word nie. Kan jy vir my 'n brug bou Hawaii toe en 'n nice camper van met 'n trailer vol petrol gee sodat ek soontoe kan ry?"
Die genie grinnik en skud sy kop: "Dis fokken onmoontlik. Dink net aan al die logistics. Hoe kry ek die brug se support beams tot op die bodem? Dink aan al die konkryt wat gegooi moet word. Al daai staal! Jy is seker befok in jou kop. Dink aan iets anders. Die brug en die camper van is in elk geval twee apparte wense."
Weer sit die man en dink en kom op met sy replacement wens: "Ok, hier is die storie… Ek is al drie keer getroud en geskei. Die vrouens in my lewe vertel my altyd dat ek onsensitief is en nie omgee nie. So hier is my wens: ek wens ek kan vrouens verstaan – hoe hulle voel en waaraan hulle dink as hulle my die silent treatment gee. Ek wil weet hoekom hulle huil en wat hulle bedoel wanneer  hulle antwoord "niks nie" as ek vra wat fout is."
Die genie antwoord die man: "So soek jy daai brug met twee of vier lanes en soek jy regular of unleaded petrol vir jou camper?"

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

7 Comments

  1. WilleWortel
    Posted January 30, 2012 at 4:43 pm | Permalink

    Wat is die verskil tussen n stout kind en Stormers fan?…………

    Jy kan nog die stout kind reg poes……

  2. # 1 Pisscat
    Posted January 30, 2012 at 5:06 pm | Permalink

    Flou fokken flou grappe, behalwe maybe die een oor die goose met die handjob hande !

  3. Posted January 31, 2012 at 8:14 am | Permalink

    laaste joke is al do poes oud…dit gesien kom…

  4. Posted January 31, 2012 at 8:27 am | Permalink

    Nee wat ek dink die grappe is heel vokken orait, darm iets om my dag meer te begin, dankie vir die effort en vok die wat kla oor kak

  5. Dirk Diggler Diktros
    Posted January 31, 2012 at 8:21 pm | Permalink

    Tikkel-tokkel, eers voel ek wel,  jul kan raai wat….   Toe neem ek my Prozec nou vorl ek net verdoof.  He-he-he.  Eintlik is die jokes snaaks vir my een persoonlikheid, so fok al die andere saam.  DDD

  6. Owen Opman
    Posted February 1, 2013 at 11:51 am | Permalink

    nice- algehoor van die twee slakke wat in die veld stap en skilpad kom verby. hulle vrae oom skillie ons sien oom fok ons way- skille se reg so- die twwe klim op skilpad se rug en toe skillie begin loop kyk die twee mekaar en se die een vir die ander. ooo fok die ding fokkof dan

  7. oppie parra
    Posted March 28, 2013 at 11:54 am | Permalink

    kak tot  grappe. waar de fok is oscar pistoruis? hulle sê hyt spoorloos verdwyn.kry n fokon lewe boet.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">