Comments

  1. JagsJannie

    Fok! Tiete, pramme, melk-kanne, tette, borste of wat ookal! Dis wat ons wil sien op 'n Vrydag. Nie fokken berg-bokke van Suid Amerika nie! Kak begin my naaiweek nou! Baahliksems!

  2. # 1 Pisscat

    Wat De FOK !  ? ??  ??  Geen pic van tiete nie????  Ek is baie BAIE terleurgesteld !!

  3. Prof. Bokdrol

    My fok! Ek hom mos, daai is my neef MalBok. Hy was nooit heeltemal lekker nie, het gereeld bergspinasie gevreet en gedroom hy is SuperBok. Dis die laaste foto ooit wat ons familie van hom het, sjym…
    Recycled Soutpiel joke: Q – What is a mountain goat? A – An animal that jumps from precipice to precipice to press a piss (applous en chorus, asseblief? Kekekekeke, haw haw haw, snork snork snorrkk…….)

  4. Knersus

    As enigiemand al by Uvongo in die lagoon ingeduik het sal hulle weet hoe hierdie bok vol.

Gooi Comment