Die Antwoord – Ten$ion trailer

In Die Antwoord deur griffin32 Eiertjies

Byt vas, dis actual video is oppad – volgende week….

griffinDie Antwoord – Ten$ion trailer

Comments

  1. Evert

    Hulle is regtig fokken talentvol en kunstig … of ken die regte mense

  2. # 1 Pisscat

    I fink its friekie !  fokken poes baie masepoes style friekie !!!!!!!!!!!!!!!!!

  3. squirrely

    nee fok ouens…. hierdie klomp werf etters probeer nou te hard…

  4. Skippie

    Nee regtig ! Hulle is besig om dit te verloor. Dink nie die shock tactics is gaan vir hulle werk nie. Dink hulle moet n nuwe bemarkings agentskap soek.  

  5. Saag66

    ek moet altyd gaan bad na ek een van die antwoord se videos check.

  6. Brandon

    Probleem is dat die "shock factor" net so paar keer werk, dan seil daai skip ook.

  7. Jagter

    Ek skeam die antwoord moet fokus op movies maak. Hulle visual goed is befok.  Oor die musiek is ek nie altyd so seker nie.
     

  8. Baas Koos

    Nee fok ouens die kak wat nou hier aangaan kan die fokkers selfs die satan mee bangmaak. Stru regte werfetters en drek iut die diepste dieptes van die hel!!!!!!!!!!!!!

  9. laniebra

    DIe bus stoppie wa hierdie ouens bly nie… die komp weirdos is nou die meer "Die antwoord nie" – skeam hulle moet rename na "Wadefok?".  Upsetting.

  10. LunaNunca

    Nou met alle eerlikheid, ek is vir anders dinge doen, En ek dink dis freaky en i like it alot. Maar. Die duiwel tart is dalk bietjie pushing it. Ek verstaan as ons die ou oomies en tannies van die ATKV wil afpis, maar erens moet daar dalk 'n lyn getrek word. Party karate, en ninja hase kan ook jou net so ver kry, dan gan die mense net omdraai en loop. Ek dink dis honderd bedondered, en die liedjie gan hit wees, maar die video maak dalk bietjie afbreek an dit. Skok ons dalk en act normaal asb. POP STER STYLE.

  11. Prof. Bokdrol

    Ek's die tipe wat tot vandag toe 'n traan pik as Bambi se ma haar gat sien in daai animated moooovie van lank gelede, so ek het uitgehou om eers die comments uit te check voor ek die video kyk – noddefok, mense, noooo fokken wayysss kliek ek ooit op "Play" hierso nie!

  12. Phyllis Steyn

    Is hierdie 'n extract van die musiekvideo van I Fink U Freeky?

  13. Author
    griffin

    Dis ‘n teazer ad vir hulle nuwe album. Die video kom volgende week uit.

  14. # 1 Pisscat

    Nou net weer die vid 3 keer gecheck !!! I fink its FOKKEN friekie !!!

  15. Die Vraag

    try hulle kyk hoe satanisties hulle kan wees of try hulle nog kakker musiek te maak? wie wil nou na sulke pot poef kyk en dit actually geniet? nee wat obviously raak hulle (kak) musiek nou boring en try nou so HARD CORE futher muckers te wees en die skrik op almal se lywe te jaag..
     
    Die antwoord se musiek en video's  kannie moontlik n goeie indruk skep op die jonge jeug vandag nie…klomp poepolle as jy my vra….pass…

  16. Ou de Doos

    Die antwoord is die tipe lot wat altyd hulle image sal moet verander en aanpas. Die tipe image wat hulle skep is nie iets wat vir lank bly nie. Dis iets anders vir 'n ruk en dan raak dit afgesaag en mense raak gatvol en dan moet hulle aanpas.
    Van die begin af was hulle idee om te skok. Eers met drug using, foul language, gangster ZEF, en nou ? Met geweld en satanisme ? Ek wonder met watse stront gaan hulle volgende uitkom ?

  17. @#%^

    POESZEF! Die Antwoord is nie lekker in hulle fokken koppe nie

  18. RumPram

    Presies wat Ou de Doos sê: Waarmee gaan hulle volgende uitkom? Ek laaik dit befok. As dit jou bang maak, gaan luister dan maar liewer na tannie Carike. Sy's ook hier iewers op die saait. Gooi Yolandi! Gooi Die Antwoord! Ek is 'n moerse fan.

  19. Stok mannetjie

    Wel een ding is verseker – jy kan nie neutraal staan teenoor die Antwoord nie. Of jy fkn love dit of jy fkn haat dit. Dis daai tipe vibes.

  20. laniebra

    Mark my words… oor 'n jaar is hulle so gister soos eergister, soos uitgekakte mieliepitte na gisteraand se braai, soos 'n hangover van 'n bottel klippies, soos walkmans en tapes… as iemand nog weet van Die Antwoord oor 'n jaar dan is daar werklik geen hoop vir SA musiek nie.  As hierdie etters hierdie klas van stuff moet uitpluk net op die map te bly dan is daar nie eintlik veel meer oor wat hulle nog kan try nie…  As jy hulle laaik, goed vir jou… maar daar is wragtig beter stuff om te luister.

  21. Phyllis Steyn

    Die Antwoord is befok. Niemand kom naby hulle nie. As mens na ander SA artists luister, klink hulle maar baie vaal en unoriginal gemeet teen Die Antwoord – hoeveel generic pop en rock bands kan mens nog stomach? Kyk maar net na al die kak op MK en hoe boring dit is. Die Antwoord is ten minste original en maak fresh, cutting edge sounds en hulle is nie bang om boundaries te verskuif nie. En enigiemand wat van my verskil, is 'n poes.

  22. Author
    griffin

    Mense het so 3 jaar terug al begin met “mark my words….” en dat hulle nie ‘n jaar lank sal hou nie. Die Antwoord het toe self getune dat hulle vir 5 stuff gaan doen. Kom oor twee terug met nog ‘n “mark my words” comment.

  23. RumPram

    Bravo fearless leader Griffin! Ek het ook daai "mark my words" comment gebruik 3 jaar terug gevolg deur "Die Antwoord gaan dit nog groot maak." En kyk hoe lyk hy nou. So what as hulle later fade. Nou is nou en ons kan nog hulle musiek geniet. As jy nie daarvan hou nie – Fok jou. Ek dink hulle het genoeg fans om hulle nog lank in die besigheid te hou.

  24. Dirk Diggler Diktros

    as almal mekaar se piele klaar gesuig het, vra mr moderator "to man up" en om my comments te plaas.  Indien nie moet ek ook seker kak vertel van hoe vooruistrewend die antwoord is en al daai kak.  die waarheid egter is dat dit n pot snot bly en die polities korrekte poese wat hum en haa en mekaar lang warm storte toewens soos huigelaars wat vergeet het wat goeie musiek en / of musiekviedeos werklik is.  Mr moderator, groei ballas, se VK noudie aand, in elk geval,  DDD

  25. Prof. Bokdrol

    Hey!!! Ek onthou sopas: sou iemand daar buite dalk net 'n halwe bloupers fok omgee, môre is dit die een en enigste Johannes Chrysostomus Wolfgangus Theophilus homself se verdjaarsdag…lekka 1700's vibes, my broe! O ja, en ek het steeds noddefok die video hierbo gekyk nie; na die bediende die hele Desember weg was is my voorraad skoon onderbroeke bietjie in short supply. Wag – wat hoor ek daar, bo die geklink van nog 'n glas pinotage? My kollega Dr. Onk roep my sitkamer toe, daar is iets op die haai-faai wat vaagweg bekend klink – Eine Kleine Watsefokkengoed? Teeee de deee ♫♫♫ … te dee dee dee dee deeeee♫♫♫♫♫♫♫…

  26. BillyHill

    Prof Bokpeer,
    Jy het absoluut niks gemis nie deur nie die"Play" knoppie te druk nie. Ek sien dat die antwoord op pad is hiernatoe vir die "Big Day Out". Ek sal hier n oog hou op die blogs en laat weet wat die algemene gevoel is. Ek het n goeie vermoede dat hulle redelik hoog aangeslaan sal word , want hier is n hele klomp vatlap mannetjies wat na BDO toe gaan. Lees "bogan" (Google bogan) vir vatlap mannetjies. Hulle wissel so van 18 (piepiejollers) tot ou hardebaarde (would be hippies/roughriders). Hulle dink hulle is Rambo, maar is meer soos Rainbow.

Gooi Comment