Die Antwoord Parody – Enter The Ginger

In Die Antwoord deur griffin19 Eiertjies

griffinDie Antwoord Parody – Enter The Ginger

Comments

  1. Vonkiedool

    Fokkin Brilliant! Hoe meer jy dit kyk, hoe meer snaaks raak dit! Firecrotch! Haha!

  2. Arno AKA Dude

    awesome, ek like parodies!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  3. casper

    That shit is awsome nice one. dit is next level. The competion has just stepped  up the game

  4. Dirk Diggler Diktros

    Ek stem saam met die grootste meerderheid van bogenoemde comments.  Somtyds is die parodie beter as die oorspronklike.  Dit behoort baie te se.   DDD

  5. Prof. Bokdrol

    Julle weet mos wat is 'n ginger? 'n Blonde wat nog nie klaar uitgebrand is nie. Hierdie video is pittig, baie pittig – maar ek sal steeds noddefok daai Ten$ion trailer kyk nie…

  6. # 1 Pisscat

    Fok, ek dink dis erg befok !!!!!!!!!!!!!!!  Wel Gedaan  ! !
     
     
    Van die nommer een PIS cat in pretoria
    Gestuur met my gewone kak PC !

  7. Prof. Bokdrol

    Dis OK, Nommer 1, my mede-Pitoorianer…hierdie is gestuur vanaf my fokken 3310. Terloops, al ooit opgemerk "A Nokia" is 'n palindroom van "Aikona?"

  8. Skippie

    Ja man. Dit is beter. Geniet die een uit die heupe uit. Dink dit gaan beter doen as daai duiwel video van die originators.

  9. Kristofer

    Just stumbled across this site via Twitter. You're all speaking Afrikaans, I don't speak Afrikaans, but we can all relate to this. Can you see the point I'm trying to make here? Only the true artists can communicate to all.

  10. David

    Uhmmmmm sure Kristofer, wattedefok ookal jou in die aand laat slaap boerra, stywe enetjie in die ringspier of 'n koddige kont met 'n spaanse slaappakkie. Liefdegroete

  11. Dirk Diggler Diktros

    Is n palindroom amper soos n nat droom maar jy word nog met die paal wakker ?  DDD

Gooi Comment