Dear diary – Rezonance fest en pretentious etters.

In Snotstories deur Poesklein Ruantjie

Dear Diary……

It’s been a while since ek my hart op jou blaaie uitgkots het maar dinge het mal geruk hier in esCape Town since New Year’s en ek dink die babbelas, suicide Tuesday, post-party depression is nou eers verby. Dis eintlik ironies, want gewoonlik is diaries mos daar om neer te skryf hoe jy oor jou kitaar huil terwyl jy oor daddy issues sing. Fok dit al wat ek cut is lyne – nie myself nie.

Wel, diary since New Year’s en nou het lekker dinge gebeur. Lekkerder as om jou cherry te zaber op die beach. Een van die lekkerste most memorable dinge van dan tot nou en ‘n vir n lang tyd om te kom was die New Year’s Party festival Rezonance. Check hom hier.

Ek gaan nie te veel uitbrei op dit nie behalwe dat dance, trance en magical plants kak mal lekker was. Trance music is kak en die mense wat dit in hulle karre oppad werk toe luister poes zef, maar fakkit as daai beast van’n beat jou by die ballas het en jy soos ‘n doos saam al die ander dose begin ruk en weird moves op die space age dance floor gooi, gee jy nie meer twee tiekies om wie wat dink nie. Fokkit. Fok hulle. Fok my, Fok almal.

En die mense wat sweintoe gaan is ook anders. ‘n Welcome breather van jou gewone generic rock crowd kinder types af. Ouer Janne en Sanne wat al trance voor ek gebore is asook new age younsters. Die mense daar is daai een pêl wat jou ouer broer gehad het wat jy kak baie gesmaak het. Daai lekker ou vol grappies wat altyd kak gemaak het, en nie heeltemal by die crowd ingepas het nie. Dis tien teen ook die plek waar die IT by jou werk, die hairdresser onder in jou straat of die ouens wat jou kar fix gaan uithaak. Rezonance is al daai mense oor die land op een plek.

‘n Ander ding wat die paar dae so memrobale gemaak het was die feit dat ons nie ‘n tent gevat het nie. Fokol in terme van slaapplek. Vir ‘n paar ekstra bokke is daar ‘n upstart company genaamd LumoSumo wat vir jou skoon netjies tent opslaan op lekker sagte gras. Daar’s ‘n private chil plek vir die wat daar kamp, asook koffie, water en matrasse. Al wat jy moet bring is n bjêrsie en jou stukkie….. Die mense maak alles wat lekker is beter. Hulle is by al die major festivals. Gebruik hulle.

Rezononce wkj

Nou since then en tot nou diary, is die festive season in sy moer, beursies platter as Lake Malawi en almal terug by die werk. My inkluis. En dis juis hieroor wat ek gal wil braak en ‘n alien met spikes deur my mond wil baar. Nie dat ek moet werk nie maar die fokken naaiers aka customers sonder wie ek seker nie werk sal  nie, but still, a big fat fucking middle finger to the following:

Nou Diary soos met alle retail jobs werk mens met mense. It’s a given. Nou met my retail job diary, werk ek met poes baie pretensiëuse poese. Ek weet nie of dit die tipe shop is nie, of maar net die area van die Kaap best known as die Southern Suburbs wat inwoners hier sulke lame mense maak nie. Maar o liewe jirre moet die fokken naaiers wat in ons shop koop sulke fokken wortel in die hol konte wees? Dis mense wat met Oom iPad se dood hom as Mr. Steve Joabs verwys het inplaas van steve Jobs. Mense wat “tah” sê inplaas van "thanks". Dis naaiers wat ek weet Afrikaans is maar voorgee of hulle onder die Queen se stoel in Engeland gebore is. Jirrefok man as jou van Kotze is moenie vir my kom sê ( uitspreek ) jou van is Koutse nie. En dieselfde geld vir die bitch vrou wat se van Du Preez is en vir my sê sy is Mrs. Duprey. En die doos oom wat heet Brink en kom voorsê hy is Mr Brienk nie. Jisses julle swape ek werk met genoeg mense om in jou stem te hoor en in jou maniertjies te kan sien jy fokken praat Afrikaans by die huis. En besides dit staan op jy krediet kaart jou naai, so jy maak net ‘n kont van jouself om jouself as Engels voortegee. Jy weet, en ek weet, en aan die einde van ons interaskie oor die sales counter weet jy dat ek weet jy is Afrikaans.

Jou poes man. Waars jou trots? Off eerder jou skaamte?

Ek weet Kuip Town is Engels maar ek's so seker soos die dood dat toe hulle die strate hier benoem het, het hulle nie Brëe straat “Brie” straat genoem en dit Brëe straat gespel nie. Dieselfde geld vir Kloof straat. Dis nie Kloeef nie dis Kloof soos in die geluid wat jy maak as jy oë sê KLOOF. En dis ook nie Loeep street nie dis moerefokken Loop street. As in “ek gan nou Loop want die jol is kak” Loop jou neus deur my hol, boetman. Ek het baie kwaai Engelse buddies vir wie ek voor ‘n bus sal inspring in Loep street en hulle almal se piele is dik onder die sout maar selfs hulle fokken maak nie hulle self kont en verengels als nie.

Fok dit Diary eks nou sommer dedoos in. Sommer van voor af. Jy doen jouself nou justice Diary – dis hoekom jy hier is. Sodat kwaai klein seuntjies soos ek ons kuiwe in ons oë kan laat hang, ons naels swart verf en hulle in jou blaaie in.

Maar aan julle Mr. Koutze, Mrs. Duprey, Mr. Brienk: ek hoop julle kinders word geboelie by die skool, druip almal of drop uit om hippie insects in die Knysa woude te gaan join.

Ek sou ook weghardloop as my identity crisis pa met sy bluetooth headset nie geweeet het wie hy is nie.

Groete uit my vuis uit.
Kleinste Ruantjie ooit.

Hierdie post is 163 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,595,157 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Poesklein RuantjieDear diary – Rezonance fest en pretentious etters.