Blink Stefanus by TuksFM se New Year’s bash in Hatfield

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken main videos, zefshop and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

15 Comments

  1. # 1 Pisscat
    Posted January 4, 2012 at 11:19 pm | Permalink

    Happy fokken nuwe, laaste jaar !

  2. Vlaknaai
    Posted January 5, 2012 at 9:16 am | Permalink

    Dis vanoggend met n swaar gemoed ( en n seer hol ) dat ek by julle ouens moet raad vra Wat de fok help vir aambeie ? .
    Ek het mos ewe voorbeeldig hier oppie maandag die brannewyn gelos . Mos . My O -ring was sensitief gesuip en het maklik gebrand van te veel orange juice en cane en fokken sterk kerrie skaapafval en sweet chillie sous ens . Bietjie begin stap , en tot ophou coke suip . Uiteinde , ek kak gistraand n drol so dik soos jou nek , wat my hol verskriklik seer gemaak het , en vanoggend innie stort toe voel ek – ja nee – daar sit hy . Ek het hom gedoop juliass . Nou hoe de fok raak ek ontslae van juliass in my hol ?  
    Dis fokken embarrasing om dokter toe te gaan sodat die ou jou aambeie kan check , so nou vra ek maar by julle raad . En nee , die fokken vuurhoutjie gaan nie happen nie !!

  3. DieRoot
    Posted January 5, 2012 at 10:28 am | Permalink

    Wil iemand nie daai girl help wat haar poes so af sukkel nie?
    Vlaknaai, dit gebeur van tyd tot tyd dat mens drink dat jou hol buite jou liggaam hang. Voer hom bietjie anusol en bed rus sal die ding doen…as dinge rerig hand uit ruk breek hy sommer self af

  4. Smee
    Posted January 5, 2012 at 11:35 am | Permalink

    HAHAHA Vlaknaai, Ek wou nou net mooi vir jou die vuurhoutjie trick verduidelik, maar duidelik ken jy hom.
    Miskien kan een van jou vriende jou in die hol naai en hom weer terug druk van waar hy gekom het… Good luck bra.

  5. Smee
    Posted January 5, 2012 at 11:57 am | Permalink

    Vlaknaai, jy't my nou op 'n mission gesit, toe gaan google ek maar vir jou 'n Boere Raad: Again… Good Luck
     
    AAMBEIE
    6 pakkies rhubarber poeier
    6 pakkies salpeter
    1 pakkie epsom sout
    2 bottels water.
    Kook tot 1 bottel oorbly.
    Drink 1 dessert lepel vol.
     
    Nugter speeksel en menswater word aanbeveel; dan ook veral tog meer bedagsaam wees watter papier, ens. 'n mens gebruik as hy aan sy natuurlike behoefte voldoen. Die beste is skoon ou linne klam gemaak met nugter speeksel en sy eie water. Harde, stywe of gedrukte papier of so iets is nadelig.
     
    Nadat jy gebad of gestort het, droog heel eerste jou hande goed af sodat dit so droog moontlik is. Droog daarna die res van jou lyf af.
    Die ambeie verdwyn vinnig en nadat dit verdwyn het moet jy hierdie ritueel aanhou doen veral as jy nogal baie sukkel met ambeie. Probeer om dit 'n gewoonte te maak om jouself so af te droog.
    As heirdie ritueel gelowig gevolg word sal jy nooit weer probleme met ambeie hê nie.

  6. # 1 Pisscat
    Posted January 5, 2012 at 12:16 pm | Permalink

    @ Vlaknaai
    Smeer elke dag so bietjie Vodka op jou hol – nou nie die duur kak nie – sommer die cheapest vodkak wat jy kan koop, dit werk ! 

  7. David
    Posted January 5, 2012 at 12:21 pm | Permalink

    Ok luister nou mooi Vlakkes, dis eintlik moer eenvoudig. As jy vannaand by die huis kom smeer jou hol met sout, maak seker die aambei is ook mooi gesmeer. Repeat die proses elke oggend en aand vir die die volgende drie dae. Die groot probleem is dat jy vir die volgende drie dae glad nie op 'n toilet mag gaan kak nie, so as die nood druk gaan drop maar die beer op die bure se grasperk.
    Op die oggend van die vierde dag mag jy vir die eerste keer op 'n toilet gaan sit. Teen die tyd is daai aambei van jou fokken dors van al die sout en fokol water nie, so as hy afsak om te drink, knyp 'n snotshot en spring onmiddelik op. Voila, aambei le in die kakhuis en jou hol is weer sharp. 
    Moenie vir raad luister wat mense Prof Bokdrol en DDD vir jou gaan gee nie, hulle weet fokol, dose kan nie aambeie kry nie

  8. Etter
    Posted January 5, 2012 at 1:45 pm | Permalink

    Gaan shop net n roompie by die apteker.  Choon hom dis vi jou oupa.  Happy fucking new year.  Ekt n ex girlfriend gekry vir krismis…bitch se hart is so net-net kouer as my bier wat ek in die freezer vergeet het.  Ek sal eerder n vernaaide Juiaaarsie gevat het as ek kon kies, maar nou ja.  Sterkte met die hol druiwe Vlaknaai.

  9. peanut
    Posted January 5, 2012 at 3:21 pm | Permalink

    Aambei cream werk ook uitstekend vir insekbyt (weet nie wie de bliksem dit uitgevind het nie, maar dit werk regtig!)

  10. Prof. Bokdrol
    Posted January 5, 2012 at 3:35 pm | Permalink

    Vlaknaai, ek kan iets voorstel wat sommer twee vlieê met een klap sal oplos: ek sal David se kop in jou gat kom opdruk, dan is die aambei teruggedruk en David kan ook sommer vir 'n rukkie nie meer kak praat van my nie?

  11. Vlaknaai
    Posted January 5, 2012 at 5:37 pm | Permalink

    Manne , ek is nou vol hoop . Ek kan wel vir julle se – ek weet nou presies waar die gesegde "n pyn innie gat "vandaan kom .  Ek drink nou net yogisip en vreet spanspek . Goed kou . Elke keer as ek so stuyvesant hoessie gee ,  dan pyn my hol ! Vanaand gaan ek hom lekker Vicks smeer . En n fan op my hol mik . So terloops – hierdie is die tipe besering wat jou n paar dae uit die graft kan hou !!

  12. Posted January 5, 2012 at 10:55 pm | Permalink

    ek wil daai bok met die swart hare raak zaber
    heppy fokken toi toi/ Dis my piel in jou hand

  13. Posted January 9, 2012 at 8:28 pm | Permalink

    Ek het nog die beste raad vir aambeie ooit jy gaan my nou nie gloo nie maar op skool het ek amper elke week met aambeie gesukkel tot een dag die idee by my op gekom het van smeer brandspiritus aan. Ja Ja dit brand sewe soorte hel uit jou hol maar glo my dit was die laaste ek is vandag 54 jaar oud en het tot vandag toe nooit weer n aambei gehad nie.

  14. Dirk Diggler Diktros
    Posted January 21, 2012 at 4:33 pm | Permalink

    Dankie David!!  Jammer, ek was twee weke in die hospitaal – nie n aambei probleem – en het jou inset gemis.  Dis hoekom ek nou eers antwoord.  Voorwaar is ek beindruk dat jy aan my dink.  n Riem onder die hart.  Jou ou kussingbyter!  Jy is heeltemal reg, ek weet fokol van aambeie.  DDD

  15. Dirk Diggler Diktros
    Posted January 21, 2012 at 4:34 pm | Permalink

    Smee, ek het jou novelle geniet.  DDD

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">