briewe

As jy vergeet om te save…

In Briewe deur Watkykertjie bydrae11 Eiertjies

Ek is nou so kwaad vir myself ek vee sommer my gat met 'n moerige mamba af.

Daai oomblik as jy vergeet om te save.

Ek weet nie of moet ek in my broek kak of huil nie of sommer die ontvanger aan sy tottie gaan rondruk oor ek die kak moet sit en doen op 'n MAANDAG!

Jirre weet dit voel of ek die Comrades gehardloop het en nie eers gestop het om te pis nie want ek wil net 'n fokken medalje hê as ek finally daar uitkom (nie dat ek dit sal doen nie ek het 'n fokken kar). Maar anyway, dit voel asof ek by die wenstreep gekom het en die mense is al besig om op te pak – fok die stadige poese wat.

Dis nou hoe 'n Maandag moet begin – 4 ure sit ek en BTW  opsommings doen wat my anyway so depressed maak as ek sien hoeveel van Malema se huis ek nou gaan betaal. Dan doen ek nog iets so fokken stupid en save nie!

Ek loop maar buite toe en rook 'n sigaret (dit help mos vir als) net om terug te kom en voor 'n rekenaart te sit en weer uit te werk hoeveel ek aan poes se huis moet betaal. Met dit kom nog 'n armsalige etter in wat nie sy eie huis kan koop nie in en wil weet of ek al vir hom 'n huurhuis het.

NEEJOUDOMPOES ek het nie gister iets gehad nie en ek het nie vandag iets nie en moet my nie weer op 'n naweek bel terwyl ek probeer visvang nie. Dis sommer jou fokken skuld dat ek niks gevang het nie!

Maar so leer ek toe my les nou sit ek soos 'n retard en doen die kak weer oor en save elke fokken 5 minute!

FOK JOU MAANDAG!

Jo-Lene

Deel met jou tjommies!

    Watkykertjie bydraeAs jy vergeet om te save…

    Comments

    1. Arno aka Dude

      Jo-Lene ek dink Dolly parton het n song geskryf oor jou, maar die Bangles se Manic mondays is maar beter, save is soos condemize, in the heat of the moment voel jy n fok maar later is jy spyt!

    2. Willem Wikkelspies

      Die beste is save hom een keer en stel dan die autosave vir 2min intervals. Het my gat al so paar keer gered met eishdom se liggies af tyd.

    3. Prof. Bokdrol

      Jy kan bly wees, Maandag was blykbaar nog in 'n goeie bui gewees – as hy regtig 'n bliksem wou wees het hy jou hele hard drive ge-crash.

    4. Etter

      Jirre meisie.  Rook, vang vis, vloek soos n matroos.  Naai jy?  Is jy single?  :)

    5. Skillie

      Etter,jou werfetter, jy is voor oppie pram, netnou moer daai goose se squeeze al jou ogies toe dan hol jy met n moerse spoed polieste toe om sake te maak,ken jou soort grootbek,as dit op die poes kom dan kry jy nie n stywe nie! 

    6. # 1 Pisscat

      EK save al me lee fokken bier en brannas botels, net incase hulle dalk eendag iets werd is !! 

    7. Etter

      Skillie my bra…vir dit om op die poes te KOM moet daar eers n stywe wees…

    8. WilleWortel

      Ek "SAVE" my self al jare vir ou minkie vd westhuizen…..Ek raak nou moeg gesave!!

    9. Dirk Diggler Diktros

      Jo-lene, innige meegevoel aan die een kant.  Aan die ander kant sal ek jou vinnig meer wil voel.  Jy klink na my kerk se tipe mens.  Die boskerk.  DDD

    Gooi Comment