Album review: Jack Parow – Eksie Ou

In Watkykjy Reviews deur Zirkie16 Eiertjies

Nie so lank terug nie, sou enige recording artist deur iets moes gaan wat genoem was “the difficult third album”. Dis nou wanneer ‘n band of solo jack-parow-eksie-ouartist al twee albums uitgebring het en ewe skielik iets moet bewys deur facial hair te groei en world-music rhythms by hulle musiek te sit.

Maar in vandag se heeltyd-op-uppers samelewing het daai gap tussen “bursting onto the scene” en “die eventual soektog na artistic credibilty” egter baie korter geword.

Ons trek by ‘difficult second album’ deesdae, bra… gelukkig vir ons en hom is daar amper fokol ‘difficult’ met Eksie Ou, Jack Parow se tweede album nie en ek dink anyways hy sou eenvoudig se “artistic credibility sê poes” en geregtiglik so.

Die rap game gaan mos oor bitches en bling, vinnige karre en groot tiete, hoe groot jou piel is, hoe klein die ander ou s’n is. In daardie gevalle, het Jack Parow die Suid-Afrikaanse rap game kak hard gewen.

Sy eerste album het platinum gegaan, hy’t genoeg geld gemaak om uit die ghetto (Bellville) te trek en hy gaan nou blykbaar ‘n Sports Illustrated model se babby-daddy wees. Lekker vir haar. Miskien moes sy ‘n foto van ‘n konnie in haar space-case gehou het? Haai nee shame, ek weet nie hoe dit is om ‘n celebrity te wees nie, maar dis seker nie lekker as jy ‘n press release moet stuur vir Huisgenoot om hulle te laat weet jy’t ‘n chick op die paal gesit nie, maak nie saak hoe mooi haar tiete is nie.

Maar fok daai Heat Magazine Vibes. Al wat hierdie eintlik oor gaan is of die nuwe Parow album jou tyd en zak werd is?

Meestal, sal ek sê…

jack parow met sy nuwe album

Eeerstens kan ek getuig dat HARD PARTYJTIE HOU (feat Francois van Coke) en BONS (feat HEAZER) gaan twee van die grootste party tunes van 2012 wees. Almal weet Haezer is God, en Fancois Van Coke wat sy poes af skree oor partytjie hou is ook altyd ‘n wenner.

Daar word ook ge-cater vir die mense wat kuier om ‘n braaivleis vuur eerder as om ‘n drug dealer – LAAT ONS SUIP is ‘n tipiese track waar jou vet jack parow en goofyoom kaalbolyf dans met sy elmboë in die lug, brannas in die linkerhand, Gunston in die regter en gold chain om die nek.

BISCUITS & BILTONG (feat David Kramer) is nostalgiese love letter aan die weskus, en dis verbasend hoe goed die leopard print cap en die rooi vellies met mekaar meng. Mens kan ook verwag om HOSH TOKOLOSHE (feat Gazelle) te hoor tot vervelens toe. Die tune sit in jou kop vas soos ‘n komkol op ‘n presidential secretary se rok, so wees gewaarsku…

AFRIKAANS IS DOOD, wat heel eerste hier op Watkykjy beskikbaar was, klink soos ‘n boere Cypress Hill, en MOVE LIKE A MONSTER (feat Sibot) soos ‘n Suid Afrikaanse Wu Tang Clan.

Op die laaste track van die album, wat super toevallig LAST LAUGH genoem is, kan jy nie help om te cheer vir ou Jack Parow in die verse nie. Hy was ook maar net ‘n fokop, en kyk waar’s hy nou. Dit gee jou sommer hoop vir die res van ons wat nog steeds fokops is. Behalwe, wat die fok beteken die “move like a girrafe!” in die chorus? Is ek net poes dom, of was Jack Parow net poes hard-up vir ‘n woord wat rym met ‘laugh’?

In elk geval, die enigste truly kak snit in my opinie is SPRING MOEDERFOKKER feat PH FAT.

Die chorus gaan min of meer so:

“Spring Moederfokker/Girl I love u so bad/
Spring Moederfokker/ never meant to hurt your feelings/
Spring MoederfokkerGirl I love you so much/ you have the most beautiful eyes/face/taste?”

Nee jirre. Daar is soveel topgehalte woord-smousery op die album dat ek extra hard moet bitch oor hierdie tos liedjie. Dis banale skoolseun ge-giggel, en dis die een track wat ek constantly skip.

WELKOM TERUG feat Pierre Greef maak op vir dit though, en dis op hierdie track waar Jack vir een oomblik ophou rapper speel en stil-stil bewys hy’t die hart van ‘n digter maar nog steeds ook ‘n piel soos ‘n koevoet.

KATERIEN is ‘n vreemde song, want ek sweer voor een jirre dat ek die “Katerien” ken waaroor die liedjie geskryf is en ek guarantee as jy die song hoor sal jy ook dink jy ken haar. Sy’s net so befok soos hy uitmaak in die liedjie en almal ken mos ‘n “Katerien” van hulle eie…

Lyk my almal ken vir Jack Parow nou ook. Gevestigde kunstenaar, kind op die pad, celebrity, platinum seller wie se songs jy van iTunes af kan kry, wie se braaisous jy by Checkers kry en wie se album jy behoort te koop waarookal jy dit kry.

Ons kyk weer wanneer die inevitable “poes difficult third album” uitkom, maar vir nou is Jack Parow DIE OU, ou…


Luister gerus na so paar clips van elke song op die album:

Jack Parow – Afrikaans is dood:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Biscuits en Biltong:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Bons:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Eksie Ou:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Hard Partytjie Hou:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Hosh Tokelosh:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Katerien:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Laat Ons Suip:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Last Laugh:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Move Like a Monster:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Spring Moederfokker:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jack Parow – Welkom Terug:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.


As ‘n laaste bederfie, hier is Jack Parow se swimwear model goose, Jenna Pietersen:
jack parow's girlfriend

Deel met jou tjommies!

    ZirkieAlbum review: Jack Parow – Eksie Ou

    Comments

    1. Arno aka Dude

      Daar is fokken min dinge so mooi wat n airbrush nie mooier kan maak nie, ek het ook die album gekoop( wou nie al ou in die kamp oor desember gewees het wat nie die ander se musiek wou hoor nie en ook om so vibes met die neighbours te laat spat, sellout fokken van der westhuizen!)
      ek sal maar kak praat en booicot as nommer 3 kom, dit sal sekker die best of parow wees!
      Happy nem year aan ieder en elk, mag die jaar beter wees as die ander en mag nuwe duere oop maak vir almal!

    2. Arno aka Dude

      En ek spel soos my gat so ek is n grammer jew, fok jul grammer nazis

    3. Vlaknaai

      Ek wonder hoe lyk die goose se parra as hy haar klaar gezaber het met daai stuk piel van hom … 

    4. Prof. Bokdrol

      1) Bernster: Fok, ou (of girl – wie weet?) wie de fok het die dubbele "rrrrrrrrrr" raakgelees? Is dit bo of onder die nimlike Jenna se foudie? Kon nie fokken opspoor nie. Selfs met "Find on this page." Fok. Of dalk het Griff intussen sy spelfout ge-fix…of dalk is ek net 'n poes wat nog met 'n Nokia 3310 en IE rol. Fok…
      2) Arno: my kollega Dr. Onk se enigste kommin-taar is: Fok ou – daar is iets soos F7, oukei? Fok…

    5. Allan Boesak 28

      Wel ,Vlaknaai , haar Kwak voel seker 'ietwat , op geknock'  Parow moet maar [ek ek hoop ook so ] goed doen met die Cd . Want jirre NAppies ,Purity kom voor , Brandy , Coke. 
      En dan , reken ek dat poplap , se Swimsuit career ook saam met die Baby , not MEER moet geshop word …

    6. Duik kop eerste

      Lekekr parow! Klein parow on the loose! lekker mooi goose! Kief nuwe album jirre ou die jirre seen jou kak hard! 
       
      Lekker fresh review Zirkie ballas! En ja daai kak song is poes kak!! 
      Ph fat is kief maar daai song is tos

    7. # 1 Pisscat

      Sy kan maar enag tyd op my fokken paal sit eksê !!!!!!

    8. Arno aka Dude

      Prof, werk F7? of dalk moet ek dit eers in word tik en dan paste. in die verlede gooi dit baie post weg as jy paste, hoop die glitch is gesort.

    9. Prof. Bokdrol

      Ja Bernster, hy laaik om dit te doen maar steeds mens se komment te los. Die bliksem. Fok.

    10. LordXerxses

      ~Prof. Bokdrol~ wat de joos is n fokken IE rol??? seriously is dit n vrug rol soos bv n guava rol. want ek moet se ek dink nie hulle is so kief nie. even die perskie of arbei rolle. ek weet nie is dit soos daai kak explorer van microsoft. want ek se net ek gebruik Opera! dit klink nes n vrou wat haar man op hoe nood uit kak.

    11. Dirk Diggler Diktros

      Jack Parow is n fake.  Sy dak raas.  Once.  DDD

    12. fanie

      parow rock prf bokdrol ju poes stink na kaka naaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaier!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Gooi Comment