Van Coke Kartel – Wie’s Bang comic 4 nou free beskikbaar!

Ons kom uiteindelik aan die einde van die Van Coke Kartel comic book range vir Wie’s Bang.

Die vierdie en final comic is nou beskikbaar vir free download. Ons het almal hard aan die goed gewerk, so ons hoop jy smaak dit. Download sommer die eerste 3 ook verniet as jy voorheen daarop uitgemis het. Van Coke Kartel het ook hulle nuwe album Wie’s Bang so week of twee terug release en dis seriously befok. Soos ‘n ou wyn wat mens uiteindelik kan drink het die band mature. Dis nie ‘n ge-pielsuigery nie, gaan koop die album en judge vir jouself:


Of jy kan tot na kersfees wag wanneer die album hier op Watkykjy review sal word met so paar track teazers. Ons sal sommer ook een as prys weggee. Jy kry mos fokken kouse vir krismis. Glo ons nie? Wag en kyk 25 Desember, pappie! Kouse en fokken onderbroeke. Jy sal sien.

Maar terug by die comic – hierdie goed kos geld en ons moet mense smeek om kostes te help dek. Illustrators werk nie meer vir blowjobs nie en die wat wel doen teken nie meer so lekker nie. In die laaste comic se geval het ons PG Autoglass ingespan om te help betaal. Hulle gee ook wel iets in return vir die ‘kykertjies. As jy ‘n Citi Golf ry en jy’s te arm vir ‘n alarm kan jy hierdie deal gaan uitcheck. ‘n Free PG Secure unit waarvoor jy net vir installation betaal.

wiesbang4

Deel met jou tjommies!
Gefile in zefshop. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

One Comment

  1. Dirk Diggler Diktros
    Posted December 22, 2011 at 6:49 pm | Permalink

    Dis die kak hierdie!  Ek het gevind wat die lee gevoel in my gemoed vul.  Ausseindlich.  DDD

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>