Randfontein zefgat maak ‘n comeback op Watkykjy

In Fokken Zef Videos deur griffin16 Eiertjies

Julle manne kan daai zef "NIGHT RIDER" shopping trolley onthou van Randfontein http://www.watkykjy.co.za/2011/02/lekker-randfontein/? Wel hier is nog n DORING tussen al die rose in Randfontein maar dieselfde eienaar.

Die is n Datsun met n Nissan 1400 enjin onder die bonet… hulle het die enjin so bietjie ge"tune" so dus nou n 1400 +VAT…

Barend

Deel met jou tjommies!

    griffinRandfontein zefgat maak ‘n comeback op Watkykjy

    Comments

    1. Stoffie

      Teiners…wat meer kan ek sê? O ja, ek's ook een.  Ek voel nou so uit dat ek nie ook 'n Datsun het nie.  Fok Oupa, hoekom moes jy jouself vergas in jou Datsun en dan die engine sieze? !!!  Ek kon ook nou 'n moerse cool Datsun gehad het.

    2. Francois

      Nee man, big up vir die feit dat die ou piston n foon met video opsies het!! Sak my kop in skaamte om te se ek het daar groot geword! Sit seker heeldag en suip by Ou Van's…

    3. Jagter

      Ek was al eenkeer in my lewe in Randfontein.  Dis loshande die zefste plek waar ek nog ooit was.  Fokkol, maar fokkol kom naby die plek nie.  Dit laat Sasolburg en Parow soos die fokken kultuur hoofstede van die wereld lyk.

    4. # 1 Pisscat

      Nee o fok kyk !  Daar is tappids, en dan is daar tappids….. As hulle my bure was sou ek al lankal gaan praat het met hulle, ek en my zulu knopkierie !

    5. Dirk Diggler Diktros

      "whooohoe….daar kak hy, (giggel)"  Kyk dis fokken yster pappa, pure yster. DDD

    6. Prof. Bokdrol

      Fok – naas om te gaan stem in die verkiesing in die hoop om die regering verander te kry is hierdie die mees pointless exercise wat ek in 'n lang tyd gesien het. Regte registrasienommer ook: MoerseZefGat…

    7. Bosjakkals

      Julle kyk heel verkeerd hierna. Respekteer die arme fokken Datsun nog 'n tekkie kan rook. My ma sou my gemoer het as ek haar gras so opfok.

    8. Vlaknaai

      jirre , julle kan fokken bly wees julle bly nie langs my nie . Wag tot ek vir julle n fokken video oplaai . Ons speel nie pappa , ons ruk die poes onder die perd uit . watch this space …

    9. manbeervark

      jirre ou!…dit was n mooi ithuba scratch!, wil jy nie kom toertjies maak vir my vijaardag nie!??

    10. swrnc

      Ek het ook so n buurman gehad wat sy kar "tune" met sy refcounter, my so befok gehad….

    11. Manbotter

      Wat is die hele idee agter 'n tyre opnaai en jou gras opnaai, of jou ma se gras in die geval? Ek verstaan nie sulke mense nie, fokkit!
       

    12. Willem Wikkelspies

      Julle almal is verkeerd. Dink hulle wou 'n vuur maak of iets want hulle het nie vuurhoudjies nie. Dan spin jy jou kar tot jy sparks sien uiit kom. Maar jy is ook lekka gesuip as jy nog tyd het om deur oop te maak half way om te sein hoe tekkie daai datsun op die gras. Kak gevaarlik pappie.

    13. Stinkvoel Sarel

      Marafak! Damduiker deluxe my bra!! Gee on afrikaners n slegte naam!

    14. Giel van die Bijl

      Jirre, ek check al daai bra wat so uithang en tune "praat met my Tekkies"…
      Fok weet, hoe is die palmboompies daar agter oppie gat, en die paintjob wat lyk of laerskool laaities die fokken ding gepaint het? Daai man is beslis enige tyd welkom in V-Town…

    Gooi Comment