Monthly Archives: December 2011

Weee is de champions, my frieeend!

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 27 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 11 Comments

Lekker sleaze rock! Feed The Wolf se eerste track.

"Burn your soul. Feed the Wolf" Feed The Wolf is SA se nuwe groot rock 'n roll band in the making. Sleaze rock om meer spesifiek te wees. Die ouens het onlangs hulle eerste gig saam met Springbok Nude Girls gejol en vandag release ons exlusively hulle eerste tune, Battle Marching Ants op Watkykjy. Jy kan [...]
Gefile in Kief musiek | 5 Comments

Daar is alweer fokol op TV

Ons is geneig om fokken maklik te kla dat daar net mooi niks op TV is nie, maar ek wonder of dit altyd die waarheid is. Tel bietjie jou DSTV remote op en flip deur so paar channels. Ek is seker jy sal iets vind om te kyk. As jy een van daai mense is [...]
Gefile in Gorrel kakpraat | 30 Comments