Monthly Archives: December 2011

Wedding DJs documentary trailer 2

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 1 Comment

Laasweek se zefspotters

Hi Griffin, Hierdie foto is in 'n klient se fabriek geneem, obviously het hulle issues met mense wat die plug uitplug .. Ons het nou nie te lank rondgehang nie, aangesien die ou wat dit geskryf het miskien nog daar wegkruip .. Cheers Q Hi Griff. Hier is een vir die Zefspotters. Op die R300 hinkepink eerder [...]
Gefile in zefspotters | 3 Comments

Charles Manson smaak van dans

(shot, LB) Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 4 Comments

Briefie uit die Weskus

Liewe Ma Hoe gaan dit nog aan daai kant? met my gaan dit dit goed…  Wag, laat ek oorbegin. Jy't altyd vir my gese dat ek oorsponklik moet wees as ek skryf, veral in die "romantic art of letter writing"…maar jirre, selfs jy sal moet erken dat daai idee nie heeltemal van pas is in 'n brief [...]
Gefile in Snotstories | 7 Comments