Monthly Archives: December 2011

Die Antwoord se enigste gig in SA in Desember (Kaapstad)

Die Antwoord is 21 Desember in Kaapstad by Fez saam met die Wedding DJs asook die nuwe stripper rave dansgroep sensation van Fietas af: Slap Tjip en die Sexy Boyz. Hierdie ouens is wild. Ons het so twee weke terug bietjie tyd met hulle spandeer… Ons gee ook 'n ticket weg, maar die ticket kom saam [...]
Gefile in Die Antwoord, WKJ gigs | 2 Comments

Converse Block party slat Assembly Donderdag 15 Desember

Is jy in die Kaap? Soek jy tickets vir die Converse Block Party vir 15 Desember. Al wat jy hoef te doen is om ons daarvoor te vra op Twitter. Ons gee twee double tickets weg. Tune ons net: "Hey @watkykjy, ek wil fokken graag Converse Block party toe gaan. Hook my op!" CONVERSE is taking [...]
Gefile in WKJ gigs | Tagged | Leave a comment

Wen ‘n Ideos Slim Tablet terwyl jy op holiday is

Check, daar is hierdie Vodacom Mofaya Summer Beach Parties by die volgende spots oor die vakansie: 15-17 Dec – Ganobi Beach – Eastern Cape 16–18 Dec – Ratanga Junction – Western Cape 16-18 Dec – Margate Beach – KwaZulu-Natal 20-22 Dec – Summerstrand – Eastern Cape 5-7    Jan -  Ballito – KwaZulu-Natal By elke party is daar 'n photo booth. Die [...]
Gefile in kompetisie | Tagged | Leave a comment

Dear Diary – Drum & Bass

Dear Diary…  …Wat de fok is Drum&Bass en waar en wanneer het dit so lekker geword om soos ‘n kat met sellotape op sy pote rond te spring? Ek weet nie, maar ek's kak bly dit het gebeur. Dit het een van my guilty pleasures geword, soos om my snollies vir die hond voer. Deesdae like ek dit om [...]
Gefile in Snotstories | 6 Comments