Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: December 2011
Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
Vat jou bal en fokof. Jy gaan in elk geval niks verder vandag uitgerig kry nie. Gaan hou langnaweek. Ons sal more die final entries vir die Red Stag duik kompetisie hier kom gooi, dan kan julle kies wie die drank moet wen.
Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek 10 Comments
Dear Diary – Muizenberg
Dear Diary
Kwaai naweek in Kuip Town. Vrydag was prêt. Ek het al die geld van Zimbabwe ooit betaal by ‘n Puma party op V&A Waterfront. Lekker sporty vibes. Amper soos die dronkman se Olympics gevoel met al die fun and games wat Puma geboed het. Tafeltennis, Tafel sokker, sketchy ten pin bowling. “Here’s to the [...]
Gefile in Snotstories 2 Comments
Bustin Tjops – Die Movie
Hallo my naam is Danie ek is die director van die nuwe SA fliek "Bustin Tjops Die Movie" ek is 'n groot fan van julle blog en hoop julle like ons movie se trailer en post hom op julle site!
Groete Danie Barnard
Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos 20 Comments





Kies jou duik wenner vir Red Stag