Monthly Archives: December 2011

Van Coke Kartel – Wie’s Bang comic 4 nou free beskikbaar!

Ons kom uiteindelik aan die einde van die Van Coke Kartel comic book range vir Wie's Bang. Die vierdie en final comic is nou beskikbaar vir free download. Ons het almal hard aan die goed gewerk, so ons hoop jy smaak dit. Download sommer die eerste 3 ook verniet as jy voorheen daarop uitgemis het. [...]
Gefile in van coke cartel, zefshop | 1 Comment

Laasweek se zefspotters

Ahoy giff Nog enetjie vir die site, al die pad van die myne in mpumalanga pappa – drive it like its stolen! Peace, Makmuis 'n Prezzie vir jou. Hehe. Droom en doen ouens, droom en doen. Kuberskyf Pub in voortrekker weg Rob Hey Griff, Toyota fok nie rond nie.  Hulle worry nie oor cab and a half en sulke goed nie – nee, [...]
Gefile in zefspotters | 11 Comments

Kim Jong Il – I’m so ronery

Kim Jong Il van Noord Korea het ge-peg. Hierdie video som sy hele lewe op. Dit kom van Team America – World Police af en is deur die ouens van South Park gedoen. As jy dit nog nie gesien het nie, maak 'n plan… Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 11 Comments

Watkykjy se Kongos interview by Park Acoustics

Shot aan Shaun wat vir ons die interview op short notice gedoen het terwyl ons in die Kaap gesuip het, deur hoere geklap is ('n storie vir 'n ander dag) en awards gewen het. Foto's deur ons tjommie, Ingrid Pienaar. Julle kan Kongo's weer later in Januarie uitcheck as hulle weer in Gauteng is. Check gerus [...]
Gefile in wkj interviews | Tagged , | 1 Comment