Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: December 2011
Die Antwoord se nuwe album – Ten$ion
Die Antwoord se nuwe album, TEN$ION word 7 Februarie oorsee release en sal vanaf Vrydag 10 Februarie in Suid-Afrika beskikbaar wees. Die album word deur Die Antwoord se eie record company, Zef Recordz release in samewaertking met 'n Japanese speelgoed company, Good Smile, want face it – Japan is net so fokken freaky en weird [...]
Gefile in Die Antwoord 11 Comments
Sunglasses at Night – SA muso’s revive ‘n 80s classic
Daar was in 1984 dance floor hit genaamd "Sunglasses at Night" deur Corey Hart. Maybe ken jy die tune. 1984 is 'n fokken lang ruk terug, so niemand sal jou kwalik neem as jy nie die song kan onthou nie. After all, daar was ander tunes in die top 100 soos Footloose, Dancing in The [...]
Gefile in Kief musiek 2 Comments





Dis laaaaang naweek, kom ons fokken duik!