Monthly Archives: December 2011

Merry blerrie Krismis van Watkykjy en Blink Stefanus!

Ons het saam met Blink Stefanus besluit om hierdie jaar te probeer terug gee aan die mense wat almal se kak en gemors wegry elke week. Jirre, weet jy hoe fokken stink daai trokke? Mondkatjies all the way. Dit kan nie 'n lekker job wees nie. Hopelik sal die video so paar mense inspire om volgende [...]
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 16 Comments

Geseënde fokken Kersfees, Posmeester-Generaal

Krismis is carnage, dis nou maar eenmaal so. En dis asof mense nooit leer nie. Elke liewe jaar dieselfde fokken kak en hare. Stampvol malls, roomyse wat smelt, kinners wat skreeu, families wat baklei oor Kersete en  kredietkaarte wat bars om simpel blink kak en fake plastic trees te koop. En asof dit nie genoeg is [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 3 Comments

Merry krismis aan almal van Watkijkistan

Dis Krismis. Tyd vir persente, jouself in jou moer in te oorvreet sodat jy jou broek se boonste knoop moet losmaak en tyd om jouself aan drank te vergryp omdat dit een van die langste lang naweke van die jaar is. Hoe lyk jou persente? Het jy iets befok gekry of het jou familie jou afgeskeep? [...]
Gefile in kompetisie | Tagged | 8 Comments

Easy kalkoen resep vir krismis

Jy vreet soos meeste mense in Suid-Afrika seker ook net eenkeer per jaar jaar kalkoen, so jy kan dit net sowel reg doen. Hier is 'n redelike straight forward resep wat jy kan probeer. As dit vir jou te next level is, braai 'n fokken hoender of tjops en braaibroodjies op jou Weber en hou [...]
Gefile in watkykjy tips | 12 Comments