Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: December 2011
Randfontein zefgat maak ‘n comeback op Watkykjy
Julle manne kan daai zef "NIGHT RIDER" shopping trolley onthou van Randfontein http://www.watkykjy.co.za/2011/02/lekker-randfontein/? Wel hier is nog n DORING tussen al die rose in Randfontein maar dieselfde eienaar.
Die is n Datsun met n Nissan 1400 enjin onder die bonet… hulle het die enjin so bietjie ge"tune" so dus nou n 1400 +VAT…
Barend
Deel met [...]
Gefile in Fokken zef videos 16 Comments
Die Karoo het fokken gawe mense
Die foto's is by Asbosskerm sowat 40km vanaf Sutherland geneem.
Jy hou stil , kry wat jy wil hê en gooi die geld in die melkkan.
Daar's bier, hout, blitz, 'n braaidrom en rooster, gasstofie en ketel.
Peanut
Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel 6 Comments
Interwebsradio is nou live. Jy hoef nie meer na kak te luister nie.
Julle sal check dat daar op die regterkant van die site 'n nuwe music player is. In case julle gewonder het, dis Interwebsradio – ons nuwe online music radio station. Uiteindelik is daar 'n stasie waar jy na kief musiek kan luister in plaas van 'n klomp mense wat poes praat oor 'n klomp kak [...]





TuksFM se nuwejaarsparty in Hatfield – STOP. DROP. Rock ‘n roll