Monthly Archives: December 2011

Whaaaa! Passop vir die moffies!

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 24 Comments

Jack Parow in jou moedefokken koekie

Stefanus Phillipus Swanepoel, bekend aan sy vrinne as Fanna al die pad van Bultfontein innie Vrystaat se pragtige preggies vrou en haar vriendinne het besluit om Fanna se verjaardag hierdie jaar baie spesiaal te maak hier in Kampala (Uganda). Julle sien, laat Maandag middag is ek en my wip via WhatsApp genooi om Woensdag aand by [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 3 Comments

Simply Dead – Emoticon Breakdown

Simply Dead is Toast Coetzer, Jane Breetzke en Jon Savage. Wat is Simply Dead? Dis ’n band met funny songs oor die dood en dan ook bikes, die bakker op Solitaire, die Wimpy op Klawer, Avroy Shlain reps en die duiwel. Simply Dead bly in die Kaap en Emoticon Breakdown is hulle eerste album. Jon, Jane [...]
Gefile in Kief musiek, zefshop | 3 Comments