Merry blerrie Krismis van Watkykjy en Blink Stefanus!

In Fokken Main Videos deur griffin16 Eiertjies

Ons het saam met Blink Stefanus besluit om hierdie jaar te probeer terug gee aan die mense wat almal se kak en gemors wegry elke week. Jirre, weet jy hoe fokken stink daai trokke? Mondkatjies all the way. Dit kan nie 'n lekker job wees nie.

Hopelik sal die video so paar mense inspire om volgende jaar iets soortgelyks te doen. Die video verdruidelik pretty much alles:

Deel met jou tjommies!

    griffinMerry blerrie Krismis van Watkykjy en Blink Stefanus!

    Comments

    1. ZonkyLong

      Fok so nou kry julle nie daai lelik tshirts verkoop nie…. ?

    2. chriskreef

      Befok! Iets real in hierdie massas valsheid krismis.

      Goeie werk.

    3. PIET

      @ZonkyLong, moenie 'n doos wees nie…die mense doen befokte werk.
       
      Keep up the good work!! Geseende Kersfees aan almal 🙂
       

    4. Dirk Diggler Diktros

      Piele video.  Musiek stunning.  Maar hier waar ek bly in n arm voorstad in EThikweni – voorheen Durban, is "rates" met meer as 200% in die laaste handjievol jare op.  So, met alle respek, dis n kak job, maar wat my betref word hul betaal daarvoor.  En hier, hoor ek, is nie korrupsie nie, ek ken lae mense in hoee plekke.   Ouensat vullis verwyder slaan dik pitte hier.   DDD

    5. Skillie

      Soos my pa gesê het toe my suster wat nog op skool was vertel het sy is pregnant: "Dis nou mooi, dis nou fokken mooi!!!!"

    6. Duik kop eerste

      Mooi gebaar! @ZonkLongpoeskopdoosoogpielnek en @DirkDigglerDiktros gaan baar aliens met spikes op deur julle monde. Daai manne tel jou kak op elke dag en kry maar bitter min geld! 
      Nice video! 

    7. JagsJannie

      @Dke, jy huur seker blyplek. Anders sal jy saam met ons ander pedantiese konte gestem het dat "rates & taxes" fokken duur is. En dan strike die dose ook nog! Stel voor, as nuwe gesiggie hier rond, jy Duik kop eerste vanwaar jy oorspronklik kom.

    8. Dirk Diggler Diktros

      DKE.  Kak word deur rioolsisteem verwyder wat ook fokken te duur as n mens in ag neem wat se diens jy kry as pype in strate breek ens.  Word wakker – gaan was die sand uit jou poes uit en fok vir ewig weg.  DDD

    9. Prof. Bokdrol

      Nee fok mense, waar is julle empatie? Get over julle petty verskille vir so 'n rukkie – elke Donderdag (dis wanneer hulle jou kak kom wegry hier innie Moot) beleef ek so 'n oomblik van tweespalt in die gemoed: as hulle op straaik is word ek so hewig die bloupers fok in omdat ek self die swart sakke moet gaan dump dooeerrr vêêêr annerkant Pitooria Noord op daai dumpsite (wat Mordor soos 'n Sandton haaa sosaaatie paartie laat lyk) dat ek die bliksems wil PK on sight – maar as hulle wel opdaag wil ek hulle om die hals val omdat hulle my verlos van die kakste van alle kak jobs. 'n T-shirt is die minste wat jy kan doen, en 'n bietjie zak is ook nie onvanpas nie – of hoe?

    10. Prof. Bokdrol

      Terloops, my voorafgaande lesersbydrae op hierdie Webblad (terminologie met erkenning aan die Riaan Pruykwagen Skool vir Afreakaans) is sorgvuldig saamgestel deur my kollega Dr. Onk se kat wat sopas oor my fokken keyboard geloop het…

    11. Allan Boesak 28

      WEl gedaan BLINKSTEFAANS , jou goed hartigheid is befok !

    12. Dirk Diggler Diktros

      Dat blyk een beskonke poesje te gewesen ?? -;)  DDD

    Gooi Comment