Lekker sleaze rock! Feed The Wolf se eerste track.

In Kief musiek deur griffin5 Eiertjies

"Burn your soul. Feed the Wolf"

Feed The Wolf is SA se nuwe groot rock 'n roll band in the making. Sleaze rock om meer spesifiek te wees. Die ouens het onlangs hulle eerste gig saam met Springbok Nude Girls gejol en vandag release ons exlusively hulle eerste tune, Battle Marching Ants op Watkykjy. Jy kan hom hierso 'n luister gooi en as jy smaak wat jy hoor, kan jy die track verniet download vanaf Zefshop.

Feed The Wolf – Battle Marching Ants
Feed The Wolf – Battle Marching Ants

Hulle vollengte album sal vroeg volgende jaar beskikbaar wees. Die res van hulle tunes is net so befok soos hulle eerste single en julle het ons volle permission om uit te sien na hulle gigs volgende jaar.

feed the wolf 2

Julle sal ook oor die volgende paar maande die band beter leer ken hier op Watkykjy. Join gerus hulle Facebook page in die meantime vir nuus en updates van hierdie solid rockers sonder chips op hulle skouers. Of volg hulle sommer op Twitter. Facebook is so fokken 2004.

Feed The Wolf se members is:

Jaco Loots (drums)
Illimar Neitz (lead guitar)
Donovan Borne (vox)
Casper Steenkamp (rhythm guitar)
Jonathan Georgiades (bass)

feed the wolf

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 35,613 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLekker sleaze rock! Feed The Wolf se eerste track.

Comments

  1. Ou de Doos

    Befok !! Ek laaik hulle kwaai !! Dankie vir daai een Griffin !!
    Nogal 'n sterk Maiden influence…early 80's (dink aan die song Sanctuary). Met net so sterk Zeppelin undertone.

  2. Fran

    kief, hulle behoort nog ver te gaan, anders as daai wankers Foto na Dans, klomp clueless fokneus laaities.

Gooi Comment