Lekker 7de Laan! Kry vir jou Oubaas death metal!

In Fokken Zef Videos deur griffin30 Eiertjies

Frans, ons tjomie van STRAB en FORR het vir ons so bietjie 'n musieknommerjie aanmekaar gesit. Oubaas van 7de Laan verloor dit so bietjie met deathmetal vibes…

(shot, Frans)

Deel met jou tjommies!

    griffinLekker 7de Laan! Kry vir jou Oubaas death metal!

    Comments

    1. Razier

      Howzit ouens
      cool clip maar het veroorsaak dat julle populariteit gedaal het. die clip self is net paar secondes maar die Satanistiese emblem/sign was uncool. (as jy voorentoe scroll). die onderste bo kruis en die Pentagram. ASB ouens moenie veroorsaak dat die website geklassifiseer word as n Satanistiese Website en scrutinise die info eers.
      Thanks

    2. Arno aka Dude

      Whahahahahahahaha, @Razier religion is klaar besig om dood te gaan, julle geloof het die duiwel geskep, so sit maar daar in die hoeke en kyk agter elke bos, gee jou tiende en kyk wie waar gaan in die anderkant, kan jou waarborg almal kry die selfde deal as enige lewende wese van mikro organismes tot die suurstof wat in jou longe verwerk word.
      Common sense is om gebruik te word, onthou jy die paashaas en kersvader wat ook toe nie eintlik daar was nie, selfde prinsiep vir geloof maat?
       
      Dankie Griff vir die befokte tune en vid, die site maak my dag!!!!

    3. Prof. Bokdrol

      Fok, ons is alweer somehow op die onderwerp van geloof sonder enige logiese aanleiding – jirre mense, edjookyt julself so bietjie voor julle te gou histeries raak – assefokkenblief? Ons almal sien wat ons wil raaksien (gewoonlik uit onkunde) so Razier, chill bietjie bra – die pentagram is duisende jare ouer as konte soos Alice Cooper. Byvoorbeeld: as jy nou van naby genoeg hierdie bra http://grandlodge.co.za se nekband kon sien is dit vol pentagramme (ook bekend as die Ster van Salomo) so wat fokken nou? Dink jy hy luister death metal oor aandete en headbang by die etenstafel, eerder as om handjies te vat met die familie met die soete klanke van Mozart? Ek gaan nou klink soos een van daai hippies wat lekker vol papegaaislaai of 'shrooms om 'n vuur dans op die solstice by Stoned-henge, maar daar is balans in die Universe en jy het teenpole nodig vir ewewig: God en Satan, Reg en Verkeerd, Einstein en fokken Zuma…

    4. DRIESS

      Wat van Wielie walie vs Rammstein,of Takalani Sesame vs Dimmu Borgir.

    5. Razier

      janee ouens! elke ou het sy opinie/uitsig op lewe/wat is en wat is nie/filosofie oor lewe & dood/ God & Satan?
      Noem my "Old School"
      net soos julle dink julle stellings is  reg en waar, is daar altyd n "flaw"en ook hang dit af van hoe lank jy aan jou Ma se Bors gesuig het.
      @Arno, dink jy dis suurstof wat jy inasem?
      @Prof, stem saam daar is teenpole nodig. Maar dis nie die enigste, die Poepolle tussen die teenpole wat als laat heen en weer wieg. somtyds voel ek, ek wil kots van hoe die "boot" wieg.

    6. Dirk Diggler Diktros

      @Razier.  Dit is my opinie dat jou musiek n nuwe dimensie aan die konsep kak musiek uitbring, kakker as boeremusiek en cuntry.  Wend jouself na binne, jy is tot beter in staat.   DDD

    7. Razier

      @ DDD  – waarvan praat jy? jy ken my van geen kant en nou weet jy sommer my musiek smaak! Fok weet, sommer Boere en country musiek? jy kan jouself beter aanwend op meer sinvolle comments.

    8. Prof. Bokdrol

      Bwahaha! Razier, dis so 'n mooi beleefde en manierlike response daai, ek pik sommer 'n traan – almal saam nou: Razier is 'n newbie, Razier is 'n neewwwbieeee…

    9. Arno aka Dude

      Newbie, ag dude i still love you, dis die mens wat ek is ek weet dis nie net suurstof nie dink suurstof is 5% van wat als ingeasem word, maar wat ek bedoel het is als wat is, ek weet dit is n moelik konsep vir n ou soos jy, maar alles bestaan uit mekaar, die selfde atome wat my opmaak, maak ook 100% van ales om jou op, so als is eintlik die selfde dis net anders gerangskik. Groete vir jou ouers, ek love hulle ook, jammer van pa, maar ja dis nou maar lewe daai.

    10. Razier

      Julle laat dink my so baie aan toe ek 14 jaar oud was going forward toe std 6. Rebelion, "super" slim, vol wysheid van lewe. Wag Ouens daai PK kom nog vir julle.

    11. Prof. Bokdrol

      Natuurlik is ons fokken slim – het jy dan nie my hoogsgeleerde titel raakgelees nie?

    12. JagsJannie

      Razier, jou beste skool-jare was seker ook die 2 jaar in std 5? Dis al hoe mens daai jare eers op 14 std 6 toe is! res van jou comments, FIFO!

    13. David

      Mmmmm Razier ek gaan nie op jou pik nie, dis te maklik. Welkom by ons

    14. Dirk Diggler Diktros

      Razier, my blaar, quit while you are ahead – sorta, in elk geval.  You are entering a world of pain if you continue.  Ek skryf juis in engels – die taal van die antichris – dat n ploert soos jy kan verstaan.  Jy wil nie iets hier begin wat andere moet klaarmaak nie.  Jy sal in Weskoppies eindig met die hoogtepunt van jou dag as die nurse die Jungle Oats wat jy "drool" van jou bek afvee.  Jy weet en klink duidelik of jy fokkol weet van musiek.  Gly.  DDD

    15. Arno aka Dude

      DDD ek sal jou bystaan die ou kom van die spoorwee af

    16. Prof. Bokdrol

      Ek stem, David – ek het ook lank gelede hier aangeland en 'n redelike poes van myself gemaak uit pure onkunde, en PK's versamel soos wat Prez Jakes nie dikgat seekoeiwyfie-lookalikes kan versamel nie – Razier, kry vir jou 'n dubbel brannas en relax, OK?

    17. Dirk Diggler Diktros

      Ta Arno.  Razier kom vir my oor as n etter met n baard.  Miskien kan ons sy baard aan die brand steek dan klap hy homself wakker.   DDD

    18. Arno aka Dude

      Klink meer as hy nog brilcream in sy hare sit met so snor wat laat my dink aan ou oom Genis van Kooparasie stories!
      Ag welkom by die family, hoop jy het n good time, ek bedoel nie om lelik te wees nie, maar dis die net, hier is nie plek vir godsdiens en politiek nie, net as jy wil gat maak daar van, hoop die Sars oudit loop goed af!

    19. Arno aka Dude

      Praat van die duiwel, gister is daar weer n email gewees waar jesus vir kersvader tune hy is sad oor almal vir kersvader soek op die ouboet se verjaarsdag, ek het my vrek gelag. nie een van die twee bestaan eers nie, so hoekom sal ek nou worry oor hulle geselsies?

    20. Razier

      Hahaha – poep!
      Bly julle maar in daai hoekie van die vertrek en ek sal maar in die ander kamer gaan sit en "watkykjy" lees! Ek staan as n 100% Christen (nou kom die comments!) en soos julle se hier is nie plek vir godsdiens of politiek (Maar deel comments uit oor Malema grappe – Politiek). Gaan kyk maar vas in jou bottel-nek-vol-dagga en kry jou comfort wat jou Ma as kleinkind jou nooit gegee het nie.
      Julle Pa het julle regtig nie hard genoeg gedonner nie, seker omdat julle regte het en kan mos deesdae van julle eie ouers skei. Wys vir jou n lat en bel ons sommer gou childline.
      tot nooit weer sien, cheers.
      P.S. thanks vir die "Trolling" (Google vir beteknis) n Moerse sukses gewees!!!!!!

    21. Dirk Diggler Diktros

      So, om op te som Razier, jy het uieindelik sukses bereik.  Hoe voel jy (om jou naam piepie te maak) op die grooste Afreakaanse websaait in die heelal?   DDD

    22. Arno aka Dude

      Bye bye, geweet jy is n trol dis hoekom ek jou uit gehaal het. Mess with the best, die like the rest! – hackers (1995)
       
      As jy eendag groot word kan jy terug kom, newbie!

    23. Arno aka Dude

      Ek haal myself aan: "hier is nie plek vir godsdiens en politiek nie, net as jy wil gat maak daar van," sien as jy wil n grap maak daarvan sit jy dit op!

    24. Prof. Bokdrol

      Adieu, Razier – wel as jy een stukkie wysheid hier kan wegneem vir jou skooltaak oor die naweek hoop ek terdeë dit is dat dat jy ten minste geleer het hoe de fok om 'n  te spel met 'n leesteken. Jy het nou tyd tot jy 18 is om te werk aan Jou afskuwelike fOkken gebrUik van wangePlaaste hoofletters. As jy dan mOet, gebruik dit sinvol – soos ek nou graag vir jou demonstrEer: lees die voorafgaande sewe wangeplaaste hoofletterS in hierdie paragraaf namekaar…

    25. WitBliksem

      Ag my jinne,dis pragtig om te sien hoe Sommige Afrikaners nog kan saamstaan teen een ou-ek pik sommer n traan! Maar as die kak spat is die met die grootste bekke eerste wat die stert tussen die bene hol!
      Pragtige koor! Almal sing dieselfde wysie vir R….lol 

    Gooi Comment