Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin8 Eiertjies

duik kaalgat hippies

Julle het nog een week oor om 'n R1000 se drank hamper te wen. Hier is die afgelope week se enkele entry:

Hierdie post is 90 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 623,915 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. David

    As dit die enigste entry was sal ek maar vir hom vote, en vir daai girl in die middel agter

  2. Prof. Bokdrol

    Lyk of dit omtrent dieselfde jare kon wees as daai video van gister – wel baie meer liberaal! Hier is sommer iets vir almal – reguit, skeef, double-adapters – fokken duiktyd!

  3. #1 Pisscat

    Dis nou so pot kak,….. fok en die kak stadige internet is so, kak stadig, ek kan nie my hele lewe omwag vir die stront vid om te laai nie,…..

  4. Prof. Bokdrol

    Nee fokkit –  na 'n hele paar van SAB se bestes is daai sephia prenkie vir my net 'n oorweldigende blur van alomvattende jagsgeit. Die eerste een wat omval gaan gespyker word, so hoop maar jy is the last man standing…

  5. Boetie

    Daai lekker sepia is nes soos ons ouers dinge gedoen het in die ou dae. Volop pret!

  6. Prof. Bokdrol

    Het sopas na die 6de brewski van die aand 'n fokop van astronomiese proporsies ontdek – daai groen borreltjies is laaaaankal nie meer SAB (Suip Asse-Blief) se produk nie; Brandhouse besit nou die regte…fok, 'n dubbel LiquiFruit vir 'n nightcap asseblief…

Gooi Comment