Die Karoo het fokken gawe mense

In Spec-takel deur griffin6 Eiertjies

Die foto's is by Asbosskerm sowat 40km vanaf Sutherland geneem.

Jy hou stil , kry wat jy wil hê en gooi die geld in die melkkan.
Daar's bier, hout, blitz, 'n braaidrom en rooster, gasstofie en ketel.
 
Peanut

karoo1

karoo2

karoo3

karoo4

karoo6

karoo7

 

griffinDie Karoo het fokken gawe mense

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Fok Sutherland – jirre, daai oop coolboks is die mooiste ding tussen hier en die fokken Suidpool…

  2. JagsJannie

    En volgende week is daar nuwe foto's van plakkers-hutte wat verrys het, BEEE vernootskappe wat gestig is, self-aangestelde Burgermeester wat als vir homself toe eien, een of ander Kabinets-lid wat IOU geteken het, inhoud van die kompleks wat "ge-privatiseer" is en belangrikste: inhoud van daai koelbokse moertoe! Ek sing sommer saam met Carike "my land is my land…"

  3. Dirk Diggler Diktros

    Nirvana, Utopia alles in een.  Bacchus is alive and well.  "The univers makes sense."  So moet n pitstop mos lyk.  Behoede die poes wat dit misbruik of morone wat "holkol" as n gay uithangplek sien.  Sommer almal wat dalk skewe motiewe van Nirvana koester, karma is n bietch en sy vat nie prisoners nie. so speel by die reels en kap n paar skuimkoppe op my – Black Label asseblief.   DDD

  4. Jakes

    Die plek is seker  erg afgelee. As Sipho en sy trawante moet uitvind waar die plek is ,is Santa se besigheid in sy moer in.

  5. Deon Thuynsma

    Fok man, so leef mens mos. Selfs my cuzzie bro's van New Fokken Zealand sal als in orde hou. En 'n briefie los, waar's daai donnerse rookgoet dan? Daai groengoet my bro.Shit man, die Kaap is mos Fokken Hollands, dan nie?

  6. Vlaknaai

    Deon , daar is seker kaapse bergspinasie wat as "basieliekruid " verkoop word ! Wel … as jy dit neem en n donasie los , is dit mos nie handel dryf nie !! 

Gooi Comment