Comments

  1. Jakes

    Hierdie oom charles is meer fucktup as die gemiddelde oom op straat.

  2. Dirk Diggler Diktros

    So ja.  Dis waarvan ek praat.  Die dag as hierdie local jols sulke moves kap is dit wereldklas.  (Maar alles vat die regte spoet vir die regte snoet – as jy dit nog probeer ontsyfer het jy seker gesukkel met begripstoetse op laerskool ook….)
    Gemoedelike oom Charlie wys verseker vir Oubaas op Razier se kak n les of twee.  Musiek is strate beter.  Oom Charlie vir President, hy is so reg soos n eieklitser op perdespeed en crack gelyk in het my bra!!!  Wikkel daai lyfie omie, shake your money maker, what the man gave yer…DDD

Gooi Comment