Bustin Tjops – Die Movie

In Fokken Zef Videos deur griffin21 Eiertjies

Hallo my naam is Danie ek is die director van die nuwe SA fliek "Bustin Tjops Die Movie" ek is 'n groot fan van julle blog en hoop julle like ons movie se trailer en post hom op julle site!

Groete Danie Barnard

Deel met jou tjommies!

    griffinBustin Tjops – Die Movie

    Comments

    1. Johan

      Dis die malste intro wat ek nog ooit gesien het vir 'n SA movie wat die fok is die movie se budget? Well done Danie Barnard

    2. Allan Boesak

      Well done ouz . 
      Wat ek graag sal wil sien , in die volgende een , n Bra wat n Bucket slat [julle weet wat ek bedoel ] 
      En n brawe siel wat n polisie man try hassle ! 

    3. Almarie1000

      Kan nie wag nie dit lyk awesome!!! Baie beter as die tv show "AF" en "Mullets"! SA se eerste big budget movie soos dit vir my lyk.. lol Love dit.

    4. kikkerman

      "Hi eks Jaco, die is 3 balle en 'n plank" hahaha classic! En daai is wat jy noem 'n "PK" damn lewe daai bra?

    5. # 1 Pisscat

      Fok… dis omtrent so oorspronklik soos….. uhm… jackass….. en net so faaktap !

    6. Snoepie

      Die movie lyk awesome! ek love die soundtrack ook! dalk is dit omdat my verloofde die song geskryf het? 😉 LA COBRA ROCKS!!!!

    7. Jakes

      Oulik, maar ek glo nie hulle sal Box Office rekords breek nie.

    8. Dirk Diggler Diktros

      Mooi manne.  Wys daai Jackass mongrels hoe Afrika rol.  Nie n plek vir moffies nie.  DDD

    9. Legz66

      Bring that movie to Kaaskoppenland if you can please! Ek wil die graag sien.

    10. honnestront

      Ag nee jissis! Nog 'n fokken Jackass wannabe movie. As ek geweet het mense sal actually nog 'n fokken rip-off like sou ek en my tjommies al lank al een gemaak het. Jirre God! Totsiens oorspronklikheid, sien jou seker maar weer in Amerika

    11. Ou de doos

      Is dit 'n movie ?? Is dit al reeds gemaak ? Of kan iemand hulle nog stop ?

    12. kikkerman

      Jis julle fokkers is negatief! Die is ’n genre net soos ’n “action” movie. Ons almal het kak aan gejaag en gefilm toe ons klein was Amerika het dit net ge mainstream! Die quality is awesome en Afrikaners is ysters. Well done manne ek sal hom gaan check.  As ons Afrikaanse rapper kan hê kan ons klomp stout gatte ok hê

    13. Heineken

      Die ouens is moerse GREAT mense ken 3 van hul persoonlik, en al wat hul vra is support nie kak aanmerkings nie, hul het idea gehaat en succeed! Dit gebeur bitter min of erg lank met baie ups en downs om iets great en suksesfol te achieve! Of daar nou al kla so ietsie is of nie daar sal ALTYD NUWE kakies wees wat mense kan aanvang en nog meer snaaks wees! Well done guys en ek hoop jul kom nog verder!

    Gooi Comment