As jou broek so bietjie ongemaklik sit…

In Fokken Zef Videos deur griffin24 Eiertjies

Vir een of ander rede kan mens nie ophou kyk nie. Dis een van daai videos…

griffinAs jou broek so bietjie ongemaklik sit…

Comments

  1. ina

    djaasie daai antie in  wit t-hsirt is mosi lekker in die boonste verdieping nie of wat???

  2. Manbotter

    Het daai dansertjie daar agter, wat so mooi die moves ken ooit 'n fokken nek?

  3. A Daft Scots Lass

    Who the Fuck is the Tannie in the middle cocking it all up!

  4. JJ

    Die choreografie is fokken amazing! Dit vat my al die pad terug hoërskool toe na daai atletiek byeen-kom-stes waar die dirregente ook daar voor gestaan het en sulke waardevolle talent vertoon het dan moet die res van die skool hul self ook so verneder en saam dans. Fokken skiet my… asseblief skiet my.

  5. Edwhynot

    hahaha jissis daai special antie in die wit is fokken great!!

  6. Boerseun32

    Geeeeeeeve heeeem anotha chance. Ek is seker so teen 2030 sal sy al die moves ken.

  7. Dirk Diggler Diktros

    Hy is die X-faktor.  Simon Cowell is op pad.  DDD

  8. peanut

    nee kyk, daardie dillie-kind in die middel is strategies daar geplaas om die spotlight te vang.  Fokkit, met pelle soos hare het mens nie vyande nodig nie!!!!!

  9. Beesblaas

    Wat n lekker mal spul kan myself nie so aap maak nie.

  10. Jakes

    Hierdie antie regsvoor met die witbroek het darem 'n tamaai V-monster.

  11. Allan Boesak

    Jis , wie is die Manvrou wat die Eleptiese aanval kry in die middel ? 

  12. Prof. Bokdrol

    Faaarrkk me – daai een in die middel met die wit T-shirt dans soos so 'n groot poes ek dink my boner gaan seker omtrent 3 jaar hou…

  13. psycho_child

    Tjiiirrrrrr neeee!!! Assefokenblief nie!!!! Dus nie n Zumba klas daai nie meer n ZAPA klas of dalk zorba…

  14. elvis my pelvis

    hier is def 'n paar girls met  talent !
    Al kan hulle glad nie dans nie.
     
     
     
    ns. talent = mooi tiete !

Gooi Comment