ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Soek jy ‘n goeie selfoon deal?
- Rebels pis my nogsteeds af. Sport met Kaptein Kortbroek.
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- # 1 Pisscat on Laasweek se zefspotters
- Dirk Diggler Diktros on Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Dirk Diggler Diktros on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- vet530d on Sondag. Skêre met skietgoed.
- Annemie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
-
-
Monthly Archives: December 2011
Happy new year – 2011, jy kan nou maar fokof.
As mens na meeste mense luister was 2011 nogal soos die 80's gewees. Meestal fokken kak met oraait patches hier en daar. Dit was soos krapperige courderoy broeke – dis effens onooglik maar dog bearable tot een of ander kont met 'n MC Hammer broek uitspring en alles opfok met 'n tos dance move.
Ons gaan [...]
Ape van die Tarzan
Hierdie is right up there saam met "Who Killed Captain Alex" van Uganda.
De Wet du Toit wil fokken graag Hollywood se volgende Tarzan wees en het 'n video gemaak vir die doel. As hy gelukkig is, verg die rol van Tarzan net aapgeluide en so min dialoog as moontlik, want fok weet, die ou [...]
Gefile in Fokken zef videos 2 Comments
Dis naweek, kom ons fokken duik!
Ons duik vir die laaste keer in 2011. Ons sal wel weer vinnig kom inloer oor die naweek om darem vir 2011 te tune om te fokof ook. Vir eers moet jy nou dadelik jou desk by die werk verlaat (as jy een van daai konte is wat by die werk moet sit), jou baas [...]
Gefile in duik, naweek 5 Comments




Happy New Year! The Final Countdown – Europe (live)