Watkykjy Car of The Year Award

In Snotstories deur griffin

Check, ons het glad nie beplan om ‘n “Car Of The Year” award uit te gee nie, maar fokkit, as mens op ‘n home-made juweeltjie afkom van hierdie magnitude, dan is dit ‘n award werd. Ongelukkig het ons fokol om vir die wenner te gee, maar ons sal hom ‘n solid doen en sy kar vir hom op Watkykjy for free adverteer. Jammer dat iemand so ‘n beauty moet laat gaan. Lyk of daar fokken baie werk in die outjie ingegaan het…

Jy kan hierdie abhoration aanskaf vir slegs 85000 skille. Die beste van alles is dat dit cheaper is en nog steeds beter lyk as ‘n Ford Ka of ‘n fokken Chevy Spark…

“Dolfyn” doen dalk nie die kar se naam justice nie – “Check, daar trek ou Manie alweer in sy Dolfyn”.  Dan probeer die ou die kar so rev maar daar kom net dolfyn geluide uit: “Eee! Eeee! Eeee!” met skreeuende tyres daar by die Checkers verby…


Each item from the Dolphin Mascot to the grill, fenders, doors, the entire bodywork has been been produced by hand with precise measurement. Full galvanised steel bodywork and therefore a rust free vehicle. Engine and gearbox in good running order.

Ex a deceased estate, the owner had spent 6 years of his spare time building this one-off project, aptly named “Dolfyn” as per the bonnet side badges. 1950’s fins and styling, this eye-catching model will certainly draw great attention as a business promotional vehicle, or be the centre of attraction with this unique vehicle.

The builder’s name, Bredell is on a badge mounted at the rear. Fitted with a Mercedes Benz 280 Petrol motor and automatic gearbox.

Needs completion of wiring, interior seats, hood lining, door panels, carpeting , window glass. Front spilt windscreen is complete with glass. No paperwork and therefore needs final roadworthy to process for registration. Police Clearance certificate available.

dolfyn2

dolfyn3

dolfyn4

dolfyn5

dolfyn7

dolfyn9

dolfyn11

dolfyn13

dolfyn15

dolfyn16

dolfyn18

dolfyn21

Julle kan hierdie site uitcheck vir meer foto’s indien jy dalk belangstel om hierdie netjiese fokken vuurwa aan te skaf. Gaan hou sommer vakansie in Sedgefield en ry die outjie terug Gauteng toe, Lyk of daar poesbaie spasie in die boot is.

(shot, Raymond)

Hierdie post is 225 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,604,563 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy Car of The Year Award