Ons het 'n hartroerende briefie gekry van 'n meisie met min klere aan. Sy moes gehuil het toe sy dit geskryf het, want die blou lyntjiespapier het orals oor die bladsy ge-smudge.
Chrisél Mouton is in die FHM se Top 100 en vra mooi dat julle vir haar vote.
Hello Griff!
My naam is Chrisél Mouton. Eks's 'n actress, model en sanger van die Kaap. Ek weet nie of dit iets is wat julle op julle website sal sit nie, so ek vind net uit!
Ek is in die Top 100 van die FHM model kompetiesie. Voting gaan aan tot middel Desember, so natuurlik het ek daagliks baie votes nodig.
Dit sal bitter baie vir my beteken as ek ge-feature kan word op julle website en ook met dit dan meer votes kry.
As jy na my FHM page wil kyk, hier is die link en julle kan elke dag soveel keer vote soos wat julle wil.
http://fhm.co.za/social/profile/Chrisel/
Baie dankie, hoop om gou van julle te hoor!
Groete
Chrisél













24 Comments
Ek sal vir jou stem maar dan moet jy ophou ouma panties dra, sies.
Sy het my vote. Moer hot. Die donker hare lyk beter as die blonde.
As sy kan gras sny, sal ek met haar trou.
Eerder op haar as op sterwe…
Wat het sy gedink toe sy gedink het, "ek wonder of WKJ my fotos op hulle website sal sit?"
Nafokkentuurlik sal hulle!!! Want sy is hot, en daar is 'n hele klomp pervs wat gereeld op hierdie site kom inloer net ingeval daar fotos van half-geklee modelle gaan wees. Baie goeie self-marketing deur daardie blondine.
Weet iemand dalk wat haar FaceBlock adres is? Ek wil haar gaan
leklike…Free kopkou vir elke vote!
Stemmetjie uitgebring. (Soos my Oom cHarkie aktyd gese het; I am no Fred Flinstone but I will make her bed rock…..) DDD
Sorry, nie eers virre sixpack nie, daai grill is bietjie lank. Girls dra nie makeup bed toe nie.
fkit! jy het my vote!!!
1 NIPPLE – sou die ding vir my gedoen het, dan terwyl ek draadtrek kan ek wonder hoe die ander een lyk!
kappe dratie
Dammit sy is moer mooi en Afrikaans! Die 3rd laaste foto laat my veral "ongemaklik" voel…
Julle fokken lieg lekker; ek skiem daai blou lyntjiespapier het eers na aflewering ge-smudge geraak, né? Fap fap fap fap fap…
Het sy teepels of sterretjies soos Elize Botha?
Die enigste "kompetiesie" prys wat sy moontlik kan wen is 'n vleis inspuiting.
Sjoe , jy het my vote , regardless , van die ouma panties en blonde kapsel …. Drop dalk daai ouma panties , Zips en clips doen dit net vir n klein deel van die bevolking ….
Sjoe …..
ha ha ha @ Vis .
Hi Prof – lanklaas gelees. Ek stem saam met jou snuf innie neus re: die blou lyntjie….
So denim baadjie sal enige biker maak sy bike op wen en sirkels spin op die pad. Maar sou stem vir die effe meer adventurous oopsie pics. Daai kry gewoonlik meeste van die votes. Dis ma hoe die wereld werk.
Ek tiep my hoed vir die bemarkings poging. Wel gedaan
Hot lyf, maar iets van haar gesig lyk vir my soos 'n perd…
Sal vir haar stem in Landbou Weekblad;-)
skeeeer!
Steek sy n Moonbag of iets weg in daai moerse Pantie ? Sies fok !
Skattebol wats in daai ouma Panties ?
stamp ha so vol wors, haar ogies sal lyk sos slaghuis venstirs
Gods…ek dog spykerskrif het saam met die Mesopotamiërs uitgesterf?