briewe

“That awkward moment when..” – jy jou zos skaaf teen ‘n perske by die skool.

In Briewe deur Christo Brandbruggies11 Eiertjies

In gestuur deur Brendon


Kyk, elke drol op 'n social network het daai phrase al gebruik om iets kak mundane "awesome" te laat klink. Dit fok nogals rond met wanneer jy 'n actual awkward moment beleef.

In standerd ses het ek presies so 'n moment van embarrassment gehad. In my klas was daar hierdie tipiese hoërskool slet. Moerse boobs, kort rokkie, gerook, die works. Daai ding was zef. Maar by own admission, was sy nogals hot. Ek sou haar fo' sho' zaber. More about that in just a second.

Nou, ek het langs die skêr gesit in 'n paar klasse en mettertyd met haar begin gesels. Sy was baie nice. Glad nie gehuiwer om 'details' met mens te deel nie. Baie spraaksaam, like we know they are. Anyways, ons gesels toe eendag in depth oor iets in die kunsklas. Sy was fokken emo en besluit toe om my 'n drukkie te gee. Niks te amazing nie, right? Kyk, die "drukkie" was 'n fokken ordeal. Sy hou my vas om my nek/skouer area, wat beteken dat my arms om die middel moes gaan. Total setup vir full crotch commitment.

So boom, ons hug. Full crotchular kontak, boobs druk teen my bors en sy kap 'n gesig/wang rub for good measure. Vir 'n 14-jarige bra, is dit so goed soos… mkom? Wat dit nog erger maak vir my is dat sy vir lank vashou. Soos in meer as 'n minuut. Ek skat twee. Soos die skerper lesers kon raai, kry ek 'n reuse boner about 30 seconds into die hug dat dat ek vir 'n volle minuut en 'n half haar met 'n boner moes hug. En hoe meer ek probeer om crotch weg te trek, hoe meer druk sy haar vagular area teen my verskrikte boner.

Dit was ongelooflik erg. Niks kan met daai verleentheid vergelyk nie. En dis nie asof daai boner weggesteek kon word nie. Dit was 'n "all in" geval. Verder kon ek min onthou. Dit was soos bomskok pre en -post dit in my memory. Ek onthou net waar, wanneer en wat fisies gebeur het. Die conversation is 'n total blur. En daar het jy dit. Een van die min gevalle waar jy kan sê: "That awkward moment when…"

Deel met jou tjommies!

    Christo Brandbruggies“That awkward moment when..” – jy jou zos skaaf teen ‘n perske by die skool.

    Comments

    1. Warmwaterbrak

      Dit sou kakker gewees het as jy in jou broek geroom het.  Neewat, boner skop by die skool het al met almal gebeur, veral net voor die klok lui. 

    2. Author
      Christo Brandbruggies

      Die kakste boner is daai pishoring wat jou tref so net voor eerste pouse, ewe skielik is jy erg spyt dat jy ge-opt het vir daai fancy Bad Boy trunks om te dien as jou onderklere. Moes maar liewer daai rooi Woolies kaksak aangetrek het wat Oumie vir jou gekoop het vir Krismis, want nou's daai piepa so onrustig soos 'n olifantslurp voor 'n bak vrugte. Nou moet jy stall, die juffrou wil fokof maar jy's laaste oor, laat al jou boeke aspris uitbliksem op die vloer om tyd te koop, kou 'n ou Beechie wat jy onder die tafel uitkrap om die boner te kill. "dead puppies! dead puppies! dead puppies!" maar fokol help nie

    3. Duh

      HAhaHAha. Skaterlag ek nou.  Eerste periode wiskunde klas kon ek nooit verstaan nie…  Dit is en was die afste onnie onder die son maar klokslag boner gekry wat n gat in die houtbankies wil steek so eager is hy.  Assepoeseblief juffrou moet my nie nou vra om op daai bord met wit kruit die antwoord te gee nie…

    4. Dirk Diggler Diktros

      Duh, toe vra sy my wel om die antwoord op die bord te kom skryf.  Ek se toe ;"Nee Juffrou, dis OK, ek sal n nul vat,"  No sjit.  DDD

    5. kwassie

      en dan wonder almal hoe de moer die onnie en die girl kon trou net na sy matriek geskryf het….hulle ken mekaar dan skaars, lmga

    6. Langlat

      Het altyd so gesit om onder die jong juffrou se rok in te kyk. En sy het dit befok gesmaak…

    7. PK

      In standerd 9 het ek en 'n girl saam gaan vliek. In plaas van net gewone hande vas hou het sy my in die binne been gegryp, my response was dieselfde van my vir haar. Ek het die hele movie lank hierdie moerse boner gehad. Die volgende dag het ek ook geweet wat 'lovers balls' beteken.
       

    8. Arno aka Dude

      n mens moet jou nooit skaam vir jou boner nie, fokken wys dit dalk kry jy iets, anders raak jy oud en aandag gaan soos mis dan mis mens dit, of jy kry bloedruk en die medikasie keer jou
       

    9. CHRIS J LOTTER

      Op 'n sekere stadium van groot word dan is jy mos net neus, geswelde lippe, piel nersderm en hol!!!! En goeie fok…gepla met jou eie hardnekkige boner!!! In die bus, as jy net liggies verby daai Engelse girl op skool kon verbyloop, in die saal in die 2de ry van die skoolkoor……my ma het eendag gese:"Ek sal jou klap dat jy na 'n horing stink!!!"….sy moes dit nooit gese het nie…….ai die piel het baie gepla of hoe????

    Gooi Comment