So paar mid-week jokes…

Begrafnis
Die kisdraers is besig om 'n tannie wat gesterf het se doodskis uit te dra na die diens toe hulle per ongeluk die kis teen 'n hoek van die muur stamp. Vanuit die kis hoor hulle 'n sagte gekreun. Tot die begrafnisondernemer se embarrasement maak hulle die kis oop net om die ou tannie nogsteeds lewendig te vind.
Sy lewe vir nog tien jaar voor sy afsterf en die begrafnisdiens word by dieselfde plek gehou. Die kisdraers is amper naby die deur toe toe wewenaar skielik vir hulle skree: "Pasop tog net vir die fokken muur hierdie keer!"

Liewe ouers!
Jannie loop by sy ouers se slaapkamer in terwyl sy pa besig is om 'n effie oor sy zaber te trek, net reg om Jannie se ma onder die lakens by te kom. Moerse embarrased met 'n full-on ereksie buig Jannie se pa skielik vorentoe en maak asof hy iets onder die bed soek.
Jannie: "Wat doen jy, pappa?"
Pa: "uhm.. kyk.. uhm daar is 'n rot wat onder die bed ingehardloop het…"
Jannie: "So wat wil pappa doen? Die ding dood naai?"

Hoofpyn
Koos loop kaal by die badkamer uit en klim langs sy vrou in die bed. Soos gewoonlik het sy 'n klaende stem: "Nie vanaand nie, ek het 'n hoofpyn"
Sonder om te huiwer antwoord Koos: "No worries, ek het nou net my piel met pakkie 'n Grandpa gepoeier. Soek jy hom in die mond of in die hol?"

Krimpie dinner
Oom Japie is op sy gereelde besoek by die dokter en vra die dokter of daar 'n manier is waarop hy kan vasstel of sy ewe bejaarde vrou doof is, want dinge in die krimpies se huwelik is nie meer so sharp soos wat dit altyd was nie.
Die dokter gee die volgende raad: "Wel oom, as die tannie nie wil inkom vir toetse nie moet oom maar self probeer vasstel hoe doof sy eintlik is. Probeer met haar praat as oom by die huis aankom. As daar nie 'n response is nie, beweeg elke keer 'n klein bietjie nader en praat dan maar weer. Oom sal dan sien min of meer hoe doof sy is soos wat oom nader aan haar moet staan"
Daardie aand kom die oom Japie by die huis en roep van die deur af: "Gertruida, ek is terug van die dorp af. Wat is vir aandete?!"
Hy hoor geen antwoord nie en stap nog so paar tree in die huis in: "My bokkie, wat eet ons vanaand?!"
Doodstil.

Hy loop toe tot reg agter haar, vat aan haar arm en probeer weer: "Gerruida! Wat eet ons vanaand!?"
Die tannie draai vies om en skree: "Vir die derde keer, ek het fokken wors en mash gemaak jou dowe kont!!!"

bill gates

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

8 Comments

  1. Slayer23
    Posted November 23, 2011 at 2:01 pm | Permalink

    Embarrasement?!! SIES! Nou dis 'n fokken verleentheid. Net omdat die woorde "bar" en "semen" daarin voorkom maak dit nie aanvaarbaar nie.

  2. Dirk Diggler Diktros
    Posted November 23, 2011 at 2:57 pm | Permalink

    Hoofpyn het wysheid en Pag.   DDD

  3. A Daft Scots Lass
    Posted November 23, 2011 at 3:00 pm | Permalink

    Is that Bill Gate married yet or is he still keeping all his dosh for himself.  Selfish Fucker!

  4. Dirk Diggler Diktros
    Posted November 23, 2011 at 3:07 pm | Permalink

    SCUZI, weet nie wat het fout gegaan.   DDD

  5. Prof. Bokdrol
    Posted November 23, 2011 at 8:04 pm | Permalink

    Met bietjie vernuftige speurwerk kan ek berig dat, met die aanname dat daai rykgat Gates fokker op TV was hierbo, hy in 7 uit 24 "frames per second" = sowat 300 millisekontes sy nuwe jet gekoop het – terwyl dit ou Jakes darem al 10 jaar lank spaar vir sy nuwe jet wat hy een van die dae gaan koop (met jou belastinggeld, bwahahaha!) Maaindyoo – met vier (and counting)  dikgatte tuis moet enige selfrespekterende Prez seker 'n groter aêrie koop – jy m_g wel f____l sê d__r__r nie an___s is jy in gr__t k_k…

  6. JagsJannie
    Posted November 24, 2011 at 10:52 am | Permalink

    Hoop Jannie se pa draai die rot toe met cellotape. Ten minste kan die rot dan nie "pop" as hom dood naai nie!

  7. Dirk Diggler Diktros
    Posted November 24, 2011 at 4:33 pm | Permalink

    Juffrou Nel het inspeksie by n baie suur skoolinspekteur Grootpoes. Graad 6 kleintjies en Afrikaans is die vak. Juffrou Nel vra die kinders om sin te maag met die woord oordosis. Niemand weet nie. Net stoutgat Jagse Jannie die 2de is so opgewarm soos n kyalamispiston om iets te se. Juffrou weet sommer hier kom groot kak (HKGK) en toe weeg Inspekteur Grootpoes met sy opinie in – "Laat die jong man antwoord". Sonder meer se/skreeu Jags Jannie die 2de, "JUffrou, Juffrou my ma se altyd as my Pa oor werk was soor hy oor doos is, was ons lankal multi-miljoeners. Smile – ek sal vir die steke betaal. DDD

  8. JagsJannie
    Posted November 25, 2011 at 10:05 am | Permalink

    DDD, shot boet! Het lankal vermoed my na(ai)saat is te wyd versprei. Ek kom selde in RSA en nou haal my sondes my in. Fok hoop net daar's nie "come backs" soos bv. piel-gelde nie. Moet asseblief tog nie vir JJ2de se ma my RV gee nie. Byvoorbaat dank.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">