Is jy 'n manly man? Jy kan cool pryse wen met Old Spice – hampers en kamera's en shit. Vul net hierdie questionaire hieronder in en stuur 'n foto waar jy iets heavy manlik doen na oldspice@twique.co.za
So fokken maklik soos dit. Ons het so paar pics ook gedrop van die stuff wat jy kan score. So lekker net voor Krismis…
Hierdie post is 60 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,061,467 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap