Rolling Stone van more af in SA beskikbaar

In Kief musiek deur griffin

Rolling Stone se SA weergawe slat van more af die rakke en sal teen R34.95 verkoop word. Min of meer wat 'n pakkie longstokkies mens deesdae kos. So hou op rook en begin Rolling Stone lees, of sny een pakkie skywe per maand uit en jy's sorted.

Meer info oor die magazine hierso as jy wil gaan lees.

Hier is die eerste uitgawe se cover wat vir bra Hugh Masekela feature.

rolling stone south_africa

Hierdie post is 95 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,050,226 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRolling Stone van more af in SA beskikbaar