Ram Jam V – Sgt Pepper’s in Long Street. Vrydag 2 Desember.

Die manne van Ram Jam, dis nou Chopper Charlie en Iron Leyden, maak lekker geraas hierdie Vrydag in Langstraat. Dertig skille kry jou by die deur in.

As jy hooked on rock classics is, is hierdie die paartie wat jy by wil uitslaan. Soos masels. Expect goeters soos Deep Purple, Led Zep, Sabbath, AC/DC en selfs bietjie jong latte soos Foo Fighters en Black Keys.

Ons jol al daai songs bra. Basies enige goeie rock en fokken roll wat die petrol deur jou are laat bruis en jou hart laat galop asof dit 'n 16V met 'n racing carb of drie ophet.

Wroem-wroem, pappa.

Wroem-wroem.

ramjam

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

3 Comments

  1. Dirk Diggler Diktros
    Posted November 29, 2011 at 1:52 pm | Permalink

    Elke biljoen ligjaar of so kom die sterre in die hemel mooi in lyn vir die regte rock-party.  Fokken skaars en selde.  Maar bywoon is verpligtend to expand the mind sonder cheap acid, maar ek het nog nooit keuse van mind-altering chemicals vir iemand verplig nie, jy snuif wat jy wil en pop wat jou laat skop, maar hierdie paartie is ene wat ek weereens se:  n "bywoning verpligtend".  My vlug is geboek.  DDD

  2. #1 Pisscat
    Posted November 29, 2011 at 10:09 pm | Permalink

    Fok ek haat metal/rock of whatever de fok mens die geraas noem…. gee my eerder Jurie of oom Bles !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  3. Allan Boesak
    Posted December 1, 2011 at 11:25 am | Permalink

    Is da enige Spejials by die Bar ? 

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">