Radio Kalahari Orkes – Staan My By

In Kief musiek deur griffin

Een van Radio Kalahri Orkes se beste hits, Staan My By. Die music video feature ook op hulle DVD “Die Geheim Van Slangfontein” wat ons later in die week sal review. Genuine ‘n befokte tune wat deur Riaan Malan geskryf is. Dit feature ook Chris Chameleon.

Lyrics:

O die winter wind
Wat oor ons wêreld waai
En die donker stêr
Wat in die hemel draai

En ʻn teken langs die pad
Wat vorentoe bedui
Hierʼs die einde van jou drome
Hier kom jy nooit verby
En jy besef terdee

Jou laaste kans verdwyn
Want jou gees is moeg
En jou liggaam pyn

Dan kom ek vir jou haal
Dan kom ek vir jou sê
My vriend, o my vriend
Ons moet nooit gaan lê

Tot die bitter end
Tot die son uitbrand
Tot die see opdroog
Anderkant die verste anderkant

Al staan ek alleen
Sal ek nooit gaan lê
Ek sal steeds hier staan
Vir jou die waarheid sê

Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy
Ek sien, ek sien,
Ek sien die verste anderkant

Hier kom ek vir jou haal
Hier kom ek vir jou sê
Ek sê nee, nee, nee
Ons sal nooit gaan lê

Tot die bitter end

Hierdie post is 328 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,612,589 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRadio Kalahari Orkes – Staan My By